Page 1 of 2
Ammo Tas te Wen
Posted: Sun Sep 18, 2022 10:05 pm
by Francoisv
Soos die vorige jare gaan ek weer 'n kompetisie loods om geld in te vorder vir 'n kinderhuis. Al het ek geen verbintenis met die plek, hulle doen regtig goeie werk en ek ondersteun hulle graag, al is dit annoniem.
Ek vra groot asseblief dat julle manne die poging ondersteun.
Ek skenk 'n Ammunition Transport System tas ter waarde van R1300 (edited).
Dit sal weereens deur die verkoop van lootjies gedoen word. Mikpunt is R5000 die jaar.
Ek kon verlede jaar R3000 insamel, en dit is moontlik gemaak deur net 10 forum lede.
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Mon Sep 19, 2022 7:10 am
by ruaanb
Laat waai ou maat
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Mon Sep 19, 2022 7:23 am
by Apie
Kap hom!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Thu Nov 24, 2022 8:28 pm
by Francoisv
Ek het die prys-tas bietjie opgepimp. Net een van 2 in die land. Die een wat ek vir myself gemaak het 3 jaar terug hou. Ek wil juis die 'goed gebruik' effek skep
Ek gaan soos voorheen 'n lys optrek met nommers en kaartjie verkope sal daarop aangedui word.
Die kaartjie prys stel ek op R100 vas en elke sent daarvan sal anoniem aan 'n liefdadigheids organisasie geskenk word. Vorige insamelings is aan huis Andrew Murray in Wellington gedoen. Ook anoniem.
Ek vra nederig vir julle ondersteuning manne, ek wil baie graag R5000 insamel.
Die wenner kan kies tussen die desert-sand en normale swart kleur kies. Kaliber keuse tussen 308 en 338.
Groete,

Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Thu Nov 24, 2022 8:38 pm
by Francoisv
Inbetalings (en skenkings) kan in die volgende rekening gedoen word:
Account holder: Adriaan Vogel
Account number: 1217552901
Account type: Current account (gebruik savings as current nie werk)
Bank name: Nedbank
Branch code: 198765
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Thu Nov 24, 2022 10:02 pm
by Dash431
Ek ondersteun graag. Watse verwysing moet ek gebruik?
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Thu Nov 24, 2022 10:12 pm
by Francoisv
Dash431 wrote:Ek ondersteun graag. Watse verwysing moet ek gebruik?
Jou naam en selnommer asb.
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 8:38 am
by Grenslyn
Goeiemôre
"Ek kon verlede jaar R3000 insamel, en dit is moontlik gemaak deur net 10 forum lede."
Dan sal 10 persone maar net elkeen 5 kaartjies moet koop. Hoop egter 100 persone koopelkeen 1 kaartjie.
Sterkte!
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 9:46 am
by Arnold
Awesome, kom ons maak hierdie groot. Ek gesels verder met jou Francois

Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 10:41 am
by Francoisv
Arnold wrote:Awesome, kom ons maak hierdie groot. Ek gesels verder met jou Francois

Dankie vir jou rojale bydra. Daar is nou 'n 2e prys wat ook 'n tassie is geborg deur Arnold/XSSSA
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 11:25 am
by swc-tr
Goeie idee Mnr. Vogel.
Wanneer sluit die storie?
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 12:10 pm
by Francoisv
swc-tr wrote:Goeie idee Mnr. Vogel.
Wanneer sluit die storie?
Dankie Schalk, die mikpunt is R5000. As daar meer inkom sal dit great wees.
Sluitings/trekking datum is 10 Desember met die opsie om te verleng met 'n week.
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 12:45 pm
by Eduard Venter
Ek ondersteun die inisiatief graag, hoop hier is nog manne wat volg.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 1:20 pm
by ruaanb
Paid
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 5:49 pm
by Francoisv
Dis waar hy staan.
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Fri Nov 25, 2022 5:50 pm
by Francoisv
As daar manne is wat betaal het maar nie SMS gestuur het sal ek dit in bankrekening optel en byvoeg. Dankie sovêr.
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Sun Nov 27, 2022 9:02 am
by Francoisv
Kom manne, dit is net R100 en gaan vir 'n baie goeie doel. Sien die verskil wat dit in iemand se lewe kan maak
Die fonds staan nou op R7500. Dis ongelooflik.
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Sun Nov 27, 2022 9:55 am
by Lategan1
Ek het vroeër hierdie jaar met myne gevlieg, twee slotte gehaak aan die gate sigbaar op die foto en ook vir ‘n paar uur stofpad gery.
Uitstekende tas vir vinnig inboek by lughawe, sluit oop, lig deksel op en hulle sien en tel maklik jou ammo. Die tas sluit stofdig en jou ammo staan elkeen doodstil “rattle free” stewig in sy eie gaaitjie.
My looitjie sal weer daar wees.
Beste.
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Sun Nov 27, 2022 9:50 pm
by Francoisv
Lategan1 wrote:Ek het vroeër hierdie jaar met myne gevlieg, twee slotte gehaak aan die gate sigbaar op die foto en ook vir ‘n paar uur stofpad gery.
Uitstekende tas vir vinnig inboek by lughawe, sluit oop, lig deksel op en hulle sien en tel maklik jou ammo. Die tas sluit stofdig en jou ammo staan elkeen doodstil “rattle free” stewig in sy eie gaaitjie.
My looitjie sal weer daar wees.
Beste.
Dis waar hy nou staan. Alfabetiese volgorde om dit maklik te maak vir meervoudige kaartjie aankope.
ATS Kers Comp 2022-2.pdf
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Tue Nov 29, 2022 11:02 pm
by Francoisv
Om regverdigheid tov van 'odds' te verseker sal ek die totaal van kaartjies op 100 moet kurk.
Die ding het so bietjie weggehardloop met my en my mond hang oop uit die goedhartigheid van skuts.
Daar is tans 99 kaartjies verkoop. Huidige bedrag in die bank is R11,150 wat weereens aan Huis Andrew Murray in Wellington geskenk sal word. Dit sluit verkope en donasies in.
Ek gaan Francois de Villiers vra om die insameling te audit. Sodra hy die groen lig gee kan ons voortgaan met die trekkings prosedure.
ATS Kers Comp 2022-3.pdf
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Wed Nov 30, 2022 8:05 am
by Arnold
Great!!!
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Wed Nov 30, 2022 10:52 am
by Francoisv
Nommer 100 geneem. Uncle Heinz.
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Sat Dec 10, 2022 10:54 am
by Francoisv
Finale lys, met random nommers.
ATS Kers Comp 2022-5.pdf
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Sat Dec 10, 2022 11:01 am
by Francoisv
Wennommers
Shoot straight
Re: Ammo Tas te Wen
Posted: Sat Dec 10, 2022 11:05 am
by Francoisv
1ePrys: Danie du Preez - Desert sand ammo tas.
2e Prys: Jaco Jansen van Rensburg - Swart ammo tas
3e Prys: Martin le Roux - Kompakte magnetospeed V3 sakkie
Shoot straight