Page 1 of 1
Anschutz presisie
Posted: Fri Sep 16, 2022 8:38 pm
by tripodmvr
Re: Anschutz presisie
Posted: Sat Sep 17, 2022 7:34 pm
by Arnold
Dit is jammer ons heet nie vrye toegang tot die geweertjies nie maar ek dink ook hulle gaan seker so R70k kos hier by ons
Re: Anschutz presisie
Posted: Thu Jun 15, 2023 6:20 pm
by tripodmvr
Ek het nie gedink dat 'n .22 sulke groepe kan skiet nie. Kru taalgebruik, so vermy as dit jou nie aanstaan nie.
https://youtu.be/YxppfAesAyg