Page 1 of 1

Jakkals Skiet Stoel te koop

Posted: Thu Aug 25, 2022 1:24 pm
by toelie
Jis Manne

Ek wil graag my stoel verkoop, kry nie meer tyd om die jakkies te kap nie. Die stoel se krag stelsel is n goeie en betroubare slip ring sisteem wat vir ewig sal hou. Die stoel is ook solied gebou en werk gemaklik.

Krugersdorp area
R 8000
083 377 5310

Groete
20220825_115724.jpg
20220825_115732.jpg
20220825_115645.jpg

Re: Jakkals Skiet Stoel te koop

Posted: Thu Aug 25, 2022 1:25 pm
by toelie
20220825_115635.jpg
20220825_115554.jpg

Re: Jakkals Skiet Stoel te koop

Posted: Wed Aug 31, 2022 2:16 pm
by toelie
Bump

Prys drop R 6000

Re: Jakkals Skiet Stoel te koop

Posted: Wed Nov 30, 2022 10:16 am
by toelie
Laaste prys drop R 5000

Re: Jakkals Skiet Stoel te koop

Posted: Wed Nov 30, 2022 5:55 pm
by Wielie Waps
Toelie. Ek kontak jou later

Re: Jakkals Skiet Stoel te koop

Posted: Thu Dec 01, 2022 6:14 am
by toelie
Wielie Waps wrote: Wed Nov 30, 2022 5:55 pm Toelie. Ek kontak jou later

Reg so

Re: Jakkals Skiet Stoel te koop

Posted: Wed Dec 25, 2024 2:24 pm
by shane.a.hardy
Is die skiet stoel verkoop?

Re: Jakkals Skiet Stoel te koop

Posted: Fri Dec 27, 2024 5:50 am
by toelie
Baaaie lank al terug maat