Page 1 of 1

NRL22 Bloemfontein - 3 September 2022

Posted: Mon Aug 22, 2022 9:51 am
by Geno
More! Registrasies is oop vir ons volgende skiet op die 3de September.
Registreer asb hier:
https://practiscore.com/nrl22sa-bloemfo ... 1/register

Soos met die vorige skiet sal daar kos te koop wees sowel as 'n kontantkroeg vir na die skiet.
Kontak my gerus vir info op 0825354100


Image

Re: NRL22 Bloemfontein - 3 September 2022

Posted: Tue Aug 23, 2022 8:02 am
by Geno
Course of fire (Baan uitleg) vir die 3 September skiet hier aangeheg.
Link indien jy nie die attachment kan oopmaak nie:
https://www.dropbox.com/s/2msxzi1k4b0d2 ... 2.pdf?dl=0

COF 2.pdf
Groete
Geno