Page 1 of 1

Grey Bull Optics

Posted: Thu Feb 02, 2012 10:27 am
by Marc
Dags?,

Eks sien daar is al 'n "topic"oor hierdie teleskoop begin, maar die terug voer was maar vaag.

http://jaracal.com/index.php/topic,5928.0.html

Ek sou graag wou weet hoe voel julle manne oor hierdie tiepe van teleskope? Is dit beter om jou standaard teleskoop te leer ken of dan eerder van 'n kruishaar gebruik te maak waar jy kan kompenseer bv. mildot ? Of is daar werklik 'n plek vir hierdie teleskope in die jag bedryf? Dit lyk amper te goed om waar te wees, maar ek moet s? ek is ook nogal getemteer om een te probeer kry. Ek twyfel of so goed gaan werk vir papier bokke, of gaan hy dalk?

Mens kan seker vir elke verskillende lading of gewig van koe?l 'n ander "Turret" laat sny en dieselfde buis gebruik?
Die ergste wat seker kan gebeur is dat mens maar die standaard verstelling hou en Grey Bull sin in die lai ber?. Weet net nie of die Model Leupold R9000 werd in nie?

Hulp asseblief?  ??? ??? ???

Dankie,
Marc