Hornady 2x100 .308 180gr Interbond te koop
Posted: Tue Jul 26, 2022 5:42 pm
Hi,
Verkoop namens n friend.
Hy het 2 Boksies (2x100) Hornady .308, 180 gr Interbond te koop.
geseelde pakkie (100 punte) R1550
oop pakkie(100 punte, so 5 punte het swart merkies op maar mekeer niks) R1500
As jy in Pretoria is kan jy dit optel anders kan ek dit met postnet vir jou stuur teen R99.
As jy altwee boksies vat stuur ek dit vir jou met postnet op my omkoste.
Groete