22-250 1:8 of 1:9 twist fabrieks geweer
Posted: Mon Jul 25, 2022 8:50 pm
Naand manne.Dra iemand kennis of daar rak gewere beskikbaar is in 22-250 met 1:8of1:9 twist.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/
Daar was so paar maande terug n hele paar tikkas by verskeie geweer winkels beskikbaar met 1:8 twists. Ek glo hulle sal weer inkom.shanenel wrote:Naand manne.Dra iemand kennis of daar rak gewere beskikbaar is in 22-250 met 1:8of1:9 twist.
Dit was hier in Maart so van die kleiner winkels mag dalk nog voorraad op die rak he. Baie nice kombinasie!Heinds wrote: Tue Jul 26, 2022 7:11 amDaar was so paar maande terug n hele paar tikkas by verskeie geweer winkels beskikbaar met 1:8 twists. Ek glo hulle sal weer inkom.shanenel wrote:Naand manne.Dra iemand kennis of daar rak gewere beskikbaar is in 22-250 met 1:8of1:9 twist.
Ja ou Frans man en dit was die beste wapen in my kluis, daai blaps van HowaSakoTrippel2 wrote:Savage VLP en Een of ander Sabatti Rover Tactical of iets... Maar albei is nogal skaars maar tog hier en daar beskikbaar.
Google Vertel Browning en Bergara maak ook 'n 1/9 22-250 hoe beskikbaar hulle is weet ek ook nie.
Daar was paar jaar gelede 'n fabrieks blaps by Howa wat hulle 1/9 224 cal dik lope wat vir die 223s bedoel was op die 22-250 produksie lyn op geëindig het... Droom kombinasie maar hulle staan vas hulle maak nie 'n 1/9 22-250 nie.. Of altans dit was die storie.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk