222 AI en 60gn punte
Posted: Fri Jul 22, 2022 7:06 pm
N vriend van mybis oorlede en hier by my staan noh 50 doppe en n boksie punte met 69 pitte as ek reg onthou. Indien iemand belangstel kan hy dit kry, dit sal gaaf wees as die persoon net die posgeld dek. Stuur pm met nommer dan stuur ek fotos.
Die punte is 60gn Balistic Tips
Die punte is 60gn Balistic Tips