Page 1 of 1
Watse grote expander mandrel vir .223?
Posted: Sun Jul 17, 2022 5:12 pm
by Jacques.308
Hi manne wil sommer hoor watse grote expander mandrel gebruik julle manne vir die .223?
Groete
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Watse grote expander mandrel vir .223?
Posted: Sun Jul 17, 2022 6:36 pm
by ruaanb
Kaliber is .224 ek gebruik .222 maw - 2 thou.
Re: Watse grote expander mandrel vir .223?
Posted: Sun Jul 17, 2022 6:57 pm
by tripodmvr
Stem.
Re: Watse grote expander mandrel vir .223?
Posted: Sun Jul 17, 2022 7:03 pm
by Jacques.308
Dankie dit was my gevoel ek gaan so maak
Sent from my SM-G960F using Tapatalk