Page 1 of 1

30-06 180gr peregrine vrg3

Posted: Tue Jul 05, 2022 8:02 pm
by Maartin
Goeie naand aan al die herlaaiers.

Help asb met die data soos per die fotos aangeheg.

Ek het 'n ladder gaan skiet ongelukkig kon ek net op 100m skiet maar ek glo die spoed is seker meer belangrik op die stadium.

Aangeheg is die data van die wapen die spoed wat behaal is asook 'n foto van die teiken.

Ek het imr 4350 gebruik en in .4 inkrimente op gelaai.

Dit wil lyk of die regte lading hier rondom 56gr - 56.4gr kan wees maar ek hoor graag.

Dankie byvoorbaat.
MaartinImageImageImageImage

Sent from my SM-G780G using Tapatalk


Re: 30-06 180gr peregrine vrg3

Posted: Tue Jul 05, 2022 8:31 pm
by Lategan1
55.2gn.

Beste.

Re: 30-06 180gr peregrine vrg3

Posted: Wed Jul 06, 2022 8:49 pm
by Maartin
Dankie Lategan, ek sal hom probeer.

Sent from my SM-G780G using Tapatalk


Re: 30-06 180gr peregrine vrg3

Posted: Wed Jul 06, 2022 9:23 pm
by Lategan1
Laat weet, daarna vir die TPL om dalk te verfyn.

Beste.