Page 1 of 1
.450 Ruger
Posted: Wed Jun 22, 2022 2:05 am
by Pappabeer
Verskoon die brits. Ek het gecopy van n ander forum waar ek dit gepost het.
I’ve been playing with the idea to neck up the .416 Ruger to .450. I reckon i can get 150 fps on the Win Mag with a 500 gr bullet. The shoulder shoud still headspace.
The idea would be a carbon copy of the Alaskan with 20” barrel and Hogue stock. Pachmyer old English pad, stock filled with foam and just enough shoulder to headspace.
I reckon it can be a nice toy when the .416 might be a tad to light
Am I daydreaming or could this be a practical African workhorse?
Re: .450 Ruger
Posted: Wed Jun 22, 2022 9:14 am
by Wouter Roets
Dewie
Ek het al n paar keer hieraan gedink. As die 450 Ackley kon headspace op sy skouer met n 375 H&H dop dan gaan die 375 Ruger dop dit nog makliker doen. Ek dink net 150ft/sek vinniger as die 458 WinMag is optimisties vir die rondte as jy die dopkapasiteit in ag neem. 80ft/sek sal meer realisties wees in my opinie. Persoonlik sal ek nog steeds eerder die 458 African verkies.
Groetnis
Wout
Re: .450 Ruger
Posted: Wed Jun 22, 2022 11:20 am
by tau
Dewald verkoop nou maar die .416 Ruger aan my en kry klaar.......
Re: .450 Ruger
Posted: Wed Jun 22, 2022 1:07 pm
by Pappabeer
tau wrote: Wed Jun 22, 2022 11:20 am
Dewald verkoop nou maar die .416 Ruger aan my en kry klaar.......
Ag John, ek gaan hom sommer opvat tot .600 toe en dan afnek tot .224 toe in 1/2” inkrememente. Daars n oom Gert wat die doppe sal maak. Dan moet ek maar die twee oorspronklikes tussen in hou…
Re: .450 Ruger
Posted: Wed Jun 22, 2022 1:23 pm
by Capt. Yoda
Lekker Oom Gert

Re: .450 Ruger
Posted: Wed Jun 22, 2022 1:29 pm
by Frederik
Dewald daardie kort roer vir backup of wanneer daar bruin slap gemors op die grond le sal mooi werk maar ek sou liewers 450gr laai of tevrede wees met 2150fps.
Diere kan nie lees wat die balistiek moet wees nie.
Re: .450 Ruger
Posted: Wed Jun 22, 2022 3:03 pm
by saswart
Hou van die idee, iets anders 'n "ruger kaliber" in 'n no1. Sal jy dan 'n 458 Win mag se kamer vernader om die 416 Ruger se dop te vat?
Re: .450 Ruger
Posted: Wed Jun 22, 2022 4:59 pm
by JAGTERSREG-JRM
.500 Ruger klimk ook nie te sleg nie