Naand manne
Weet enige van julle of die geweer in ons landjie beskikbaar is? Indien wel sal ek n verwysing waardeer. Wat vir my baie oulik is dat hy AR15 magasyne kan vat wat baie punte tel...
https://ruger.com/products/americanRifl ... 3e32a6.jpg[/IMG]
Ruger American .223 waar?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ruger American .223 waar?
Stuur my n whatsapp op 0825354100
Ek kan jou help met een
Ek kan jou help met een
Goed, beter, 6millimeter!

