Goeie middag, ek is opsoek na 6.5CM Large Rifle doppe, Lapua / Norma / Starline / Peterson, enige hulp sal waardeur word.
Groete.
6.5CM Large Rifle Brass
-
Nannie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Wed Jan 20, 2010 8:42 am
Re: 6.5CM Large Rifle Brass
Klein Karoo
Ek het 96xNorma 6.5 Creed once fire doppe.
Stuur Whats app na 0 sewe 3 drie 258365
Mooiloop Nannie
Ek het 96xNorma 6.5 Creed once fire doppe.
Stuur Whats app na 0 sewe 3 drie 258365
Mooiloop Nannie