Page 1 of 1
NRL22 - Bloemfontein 16 Julie 2022
Posted: Tue Jun 14, 2022 12:41 am
by Geno
Dagsê! Ons Bloemfontein NRL22 shoot is aan vir die 16de Julie!
Registreer asb op die link hier onder. Jy gaan dan 'n mail ontvang met bankbesonderhede.
R250 per skut.
12jaar en jonger skiet gratis.
Chamber flags sal te koop wees op die dag.
Snoepie en wors rolle sal te koop wees en vuur, braaiers en kontantkroeg sal beskikbaar wees na die shoot.
https://practiscore.com/nrl22sa-bloemfo ... e/register
Re: NRL22 - Bloemfontein 16 Julie 2022
Posted: Tue Jun 14, 2022 12:43 am
by Geno
Re: NRL22 - Bloemfontein 16 Julie 2022
Posted: Mon Jun 20, 2022 11:23 am
by Frederik
Sterkte Geno met die reelings weet dit gaan groot sukses wees.
Re: NRL22 - Bloemfontein 16 Julie 2022
Posted: Fri Jul 01, 2022 8:56 am
by Geno
More.
Die course of fire is beskikbaar en kan hier gesien word:
https://drive.google.com/file/d/1A63OBg ... r2qPyMUomA
Onthou asb om vroegtydig in te skryf asb sodat ons die snoepie kan beplan!
Re: NRL22 - Bloemfontein 16 Julie 2022
Posted: Fri Jul 01, 2022 12:46 pm
by Gawie(13mm)
Sterkte Geno.
Dit lyk asof dit flippen lekker kan afgaan!
Miskien kan ons in die toekoms kyk na 'n tipe "pos-liga" oor die land heen vir al die Jaracal manne en dames.
Re: NRL22 - Bloemfontein 16 Julie 2022
Posted: Fri Jul 01, 2022 2:38 pm
by Geno
Dis reeds n landwye posliga Gawie!
9 Julie is een in Darling Wes Kaap, Newcastle KZN en Pretoria!
https://www.facebook.com/nrl22sa/
Groete
Geno
Re: NRL22 - Bloemfontein 16 Julie 2022
Posted: Fri Jul 01, 2022 7:07 pm
by Gawie(13mm)
Dankie Geno. Daar is so baie dissiplines in ons geweste, dat dit moeilik is om met almal tred te hou.
Ek gaan my bes doen om Saterdag op Darling 'n draai te maak.