Page 1 of 1

Wolverine jag stewels

Posted: Mon Jun 13, 2022 5:21 pm
by JohanvB
Watter Wolverine stewels is die beter een vir jag?

Soek nie stewels wat my voete gaan laat sweet nie..

Dankie

Re: Wolverine jag stewels

Posted: Mon Jun 13, 2022 6:44 pm
by jdpretorius
Net n FYI....dit lyk of Wolverine van naam verander het, en dink hulle is nou "Buckmaster" of so iets

Ek't van die stewels, wat al hard gewerk in die jag veld, nie te min hou hulle baie goed en is nogal gemaklikImage

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Wolverine jag stewels

Posted: Mon Jun 13, 2022 7:07 pm
by Maroelas
Ek het jare lank met die Wolverine Spencers gejag. Bair gemaklik. Die sole het baie goed gehou, die binnekante het na jare (10 of 12 jaar) die gees gegee en toe begin hulle squeak met elke tree wat ek gee.

Re: Wolverine jag stewels

Posted: Sat Jun 25, 2022 7:27 am
by Swys14
Ek jag nou al seker 8 of 9 jaar met Wolverine Raider boots...In my opinie ongelooflik gemaklik, en baie goeie gehalte, nog niks loggetrek of afgebreek nie. Het destyds R2k betaal...bargain as jy my vra.