Page 1 of 1
Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 6:44 am
by jdpretorius
Die maak gewere lyk my maak meer en meer opspraag die laaste tyd, maar ken hulle self glad nie. Die B14 model lyk my is nogal populer.
- Wat is julle indruk van hulle ?
- Is daar dalk n winkel in/om Pretoria of Midrant wat hulle aan hou, sodat n ou bietjie na hulle kan loer ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 7:46 am
by Ammion
Kalahari Arms
011 795 1100
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 9:41 am
by jdpretorius
Ammion wrote:Kalahari Arms
011 795 1100
Dankie Ammion
Edit.....daai winkel is nie regtig goedkoop nie, veral as ek hoor wat hulle vir n Tikka vra nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 11:56 am
by 3006
Probeer Pretoria arms
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 12:50 pm
by jdpretorius
3006 wrote:Probeer Pretoria arms
Shap...dankie, het juis lank laas daar gaan window shop
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 1:01 pm
by Capt. Yoda
Gaan shop maar eers daar, jy kan dalk n skok kry met Kalahari se pryse oor die algemeen
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 1:36 pm
by 3006
Jy kan by Waterfall arms ook probeer, weet nie of hulle nog voorraad het nie, was begin laas maand daar toe was daar een op die toonbank.
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 6:20 pm
by jdpretorius
Groot dankie
Jip Cappie, toe daai verkoopsman van Kalahari my sê wat hulle n Tikka voor verkoop het ek amper gedink hy kyk na die Sako se prys ....het toe straks amper my tong in gesluk en wou my self onmiddelik oor gee aan sterk drank
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 6:26 pm
by Mellies
Bergara Wilderness in 7RM se prys is R38 000 by KA. Dit is voorraad wat binnekort land.
Hier is ook Bergararoere.
https://outfitters4africa.co.za/product ... ng_rifles/
Met n vleisie...
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 8:08 pm
by jdpretorius
Baie dankie Miellies.
Dit lyk dan of hulle in dieselfde prys klas as Tikka, Weatherby, ens. wil meeding.
Ek't nog net nie baie manne hier hoor praat van hulle nie terwyl hulle taamlik gewild blyk te wees/word in bv. die US, en einlik wonder ek maar waar oor al hulle bo-ha gan.
Dit sal nice wees as daar manne hier, wat dalk al van daai roere skiet, hulle indrukke ook kan deel.
Van wat ek nou onlangs eers raak gesien het, klink of die ketties se kolf nogal stewig is (al is dit sintetiese) en nie die tupperware van sekere make nie. Die ander indruk wat geskep word is dat hulle baie mooi akuraat skiet, uit die boks. Die aksie en sneller klink ook na baie se smaak.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Wed Jun 08, 2022 11:07 pm
by Stephan86
Ek weet op 'n tyd he Amper Alles Mica ook van hul gehad.
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Thu Jun 09, 2022 6:35 am
by jdpretorius
Stephan86 wrote:Ek weet op 'n tyd he Amper Alles Mica ook van hul gehad.
Dankie mater.
Op n kol het ek hulle graag ondersteun en daardie skraler ou wat daar was het gewoonlik mooi gehelp.....maar dinge het toe op n kol verander met n nuwe verkoops man en het bietjie moeg geraak vir n klomp leë beloftes.
Dalk moet ek wel daar in duik wanneer ek daar verby gaan.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Thu Jun 09, 2022 8:07 pm
by Stephan86
jdpretorius wrote: Thu Jun 09, 2022 6:35 am
Stephan86 wrote:Ek weet op 'n tyd he Amper Alles Mica ook van hul gehad.
Dankie mater.
Op n kol het ek hulle graag ondersteun en daardie skraler ou wat daar was het gewoonlik mooi gehelp.....maar dinge het toe op n kol verander met n nuwe verkoops man en het bietjie moeg geraak vir n klomp leë beloftes.
Dalk moet ek wel daar in duik wanneer ek daar verby gaan.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek hoop jy kom reg daar.
Re: Bergara gewere - waar by ons
Posted: Mon Jun 13, 2022 6:45 am
by jdpretorius
Stephan86 wrote:jdpretorius wrote: Thu Jun 09, 2022 6:35 am
Stephan86 wrote:Ek weet op 'n tyd he Amper Alles Mica ook van hul gehad.
Dankie mater.
Op n kol het ek hulle graag ondersteun en daardie skraler ou wat daar was het gewoonlik mooi gehelp.....maar dinge het toe op n kol verander met n nuwe verkoops man en het bietjie moeg geraak vir n klomp leë beloftes.
Dalk moet ek wel daar in duik wanneer ek daar verby gaan.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek hoop jy kom reg daar.
Nee jong, die uitslag was ongelukkig te voorspelbaar......
Daar is nou weer n nuwe jong verkoopsman daar maar die ou klink of hy nog nat-nuut in die game is.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk