Page 1 of 1

Rigby Mooi

Posted: Fri Jun 03, 2022 11:57 am
by tripodmvr

Re: Rigby Mooi

Posted: Fri Jun 03, 2022 12:08 pm
by Supacow
Ekt al heelwat mooier ruger no1's gesien.
Iets in daai rigby ontwerp lyk snaaks.

Re: Rigby Mooi

Posted: Fri Jun 03, 2022 12:37 pm
by Capt. Yoda
Ja daai step/s wat hulle daat agter by die safety het lyk soos n dart gun

Re: Rigby Mooi

Posted: Fri Jun 03, 2022 12:47 pm
by tripodmvr
Selous.jpg

Re: Rigby Mooi

Posted: Fri Jun 03, 2022 2:17 pm
by Capt. Yoda
Is dit Oom Pine daai?

Re: Rigby Mooi

Posted: Fri Jun 03, 2022 2:46 pm
by Frederik
Vir my lyk dit weer baie mooi nie dat ek so iets sal bekostig nie.
Ek sien net nie die nut daarin met enkel skoot nie prakties werk dit net nie vir my nie.

Re: Rigby Mooi

Posted: Fri Jun 03, 2022 3:51 pm
by Geno
Capt. Oblivious wrote: Fri Jun 03, 2022 2:17 pm Is dit Oom Pine daai?
Nee, daai ou is Oom Pine se gunbearer gewees in Botswana

Re: Rigby Mooi

Posted: Sat Jun 04, 2022 1:20 am
by Pappabeer
Jirder. Wat ek hier bo lees laat my kop pyn. Uitstekende herlewing van die Farquharson

Re: Rigby Mooi

Posted: Sat Jun 04, 2022 9:24 am
by HeinM
Lyk nie meer soos 'n geweer nie. Kuns, beslis. Smaak verskil, maar soos 'n vrou met te veel aansmeergoed... 'n Rigby moet so lyk

Re: Rigby Mooi

Posted: Sat Jun 04, 2022 9:51 am
by tripodmvr
Farquharson Action.jpg
Farquharson 400 Jeffery.jpg
Farquharson Creedmoor.jpg

Re: Rigby Mooi

Posted: Sat Jun 04, 2022 9:56 am
by Rudi Fischer
Sien mense ken nie die Farquharson falling block nie.
Dis is vir my mooier as mooi.

Eendag as ek groot is.

Re: Rigby Mooi

Posted: Sat Jun 04, 2022 1:18 pm
by HeinM
tripodmvr wrote: Sat Jun 04, 2022 9:51 am Farquharson Action.jpg

Farquharson 400 Jeffery.jpg

Farquharson Creedmoor.jpg
Beslis baie mooi. Lyk beter as daardie oorgegrafeerde juweel op die link. Een van die sterkste aksies ooit vervaardig.

Re: Rigby Mooi

Posted: Sat Jun 04, 2022 2:34 pm
by tripodmvr
Gibbs het ook die' aksie gebruik en hier is ook gegraveer, al is dit meer die fyn tipe.
Gibbs Farquharson.jpg

Re: Rigby Mooi

Posted: Sat Jun 04, 2022 4:12 pm
by tripodmvr
Valblok aksie dubbelgeweer

https://youtu.be/HKkx_d8cY_c

Re: Rigby Mooi

Posted: Sat Jun 04, 2022 5:25 pm
by 6.5/284Norma
Frederik wrote: Fri Jun 03, 2022 2:46 pm Vir my lyk dit weer baie mooi nie dat ek so iets sal bekostig nie.
Ek sien net nie die nut daarin met enkel skoot nie prakties werk dit net nie vir my nie.
Ek self jag met 'n Ruger No.1 en baie het al gepraat oor die enkelskoot.

My antwoord: Twee dinge kan gebeur wanneer jy na 'n bok skiet. Val net daar dood neer of hardloop soos wanneer met 'n long/hartskoot.

In beide gevalle het jy oorgenoeg tyd om te laai vir die volgende skoot indien nodig, dit is nie nodig vir 'n blistvinnige oorhaal en laai nie.
Meeste sal saamstem dat 'n mens nie sommer buffels ens met die No.1 sal jag nie maar vir gewone wild is dit reg.

Net my 2c.