Page 1 of 2
Pay It Forward: Klomp items
Posted: Thu Jun 02, 2022 7:52 am
by Geno
More.
Ek sit so paar items op. Kom ons hou asb by die reëling waar jy self weer iets in die poel moet gooi indien jy 'n item by 'n ander lid kry.
Ons maak so:
As jy 'n item wil hê, is jy verantwoordelik vir koerierkostes of jy moet reël vir optel.
Binne 'n week, moet jy jou item wat jy weer aanbied hier kom plaas.
Ek sit 10x lotte op om die Pay It Forward konsep weer bietjie te stimuleer. Een lot kan per lid gedeps word.
Dui asb op hierdie thread jou belangstelling aan.
Lot1: Little Crow Gunworks "Worlds Finest Trimmer" vir .204Ruger Frederik
Lot2: Lee Quick Trim Die .243win (Dankie Dirkvh)
Lot3: Lee Quick Trim Die .270win (Dankie Dirkvh)
Lot4: Lee Quick Trim Die .308win (Dankie Dirkvh)
Lot5: 'n Stel van 3x Lee Breech Lock Bushings (Dankie Dirkvh)
Lot6: Hornady Modified Case .222Rem (Produk kode A222)
Lot7: 62x JLK 6mm 105gr VLD Koeëls. Frikkie Coetzee
Lot8: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) JF123
Lot9: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn)
Lot10: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) Pieter Savage
Items is in Bloemfontein.
Na jy jou Lot no. bevestig het hier op die draad, kan jy my Whatsapp op 0825354100 met reëlings vir optel binne besigheids-ure by my of koerier teen R135 binne RSA.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Thu Jun 02, 2022 7:55 am
by Frederik
lott 1 asb.
Ek het 375 Koeels pakkie om terug te gee.
9 x Rhino Mono solids 300gr koeels
15 x Peregrine VRG8 236gr koeels
26 x Peregrine VRG9 236gr Koeels
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Thu Jun 02, 2022 1:56 pm
by JF123
Lot 8 asseblief.
Ek sal later die nodige doen
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Thu Jun 02, 2022 7:47 pm
by Frikkie Coetzee
Geno. Ek saldie 6 mm JLK koeels ruil.
Ek het n pakkie 55 gr Sierra 224 punte om aan te gee.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Thu Jun 02, 2022 8:14 pm
by savage(P Coetzer)
Lot 10 asb.
Het n boksie 6mm peregrines. Sal net die reeks en gewig bevestig as ek more by die huis kom
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Thu Jun 02, 2022 9:36 pm
by Nico de Jager
Frikkie, kan ek daai 55gr Sierras deps. Ek sal kyk wat ek het om in te gooi.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Fri Jun 03, 2022 8:12 am
by Geno
Geno wrote: Thu Jun 02, 2022 7:52 am
More.
Ek sit so paar items op. Kom ons hou asb by die reëling waar jy self weer iets in die poel moet gooi indien jy 'n item by 'n ander lid kry.
Ons maak so:
As jy 'n item wil hê, is jy verantwoordelik vir koerierkostes of jy moet reël vir optel.
Binne 'n week, moet jy jou item wat jy weer aanbied hier kom plaas.
Ek sit 10x lotte op om die Pay It Forward konsep weer bietjie te stimuleer.
Een lot kan per lid gedeps word.
Dui asb op hierdie thread jou belangstelling aan.
Lot1: Little Crow Gunworks "Worlds Finest Trimmer" vir .204Ruger Frederik
Lot2: Lee Quick Trim Die .243win (Dankie Dirkvh)
Lot3: Lee Quick Trim Die .270win (Dankie Dirkvh)
Lot4: Lee Quick Trim Die .308win (Dankie Dirkvh)
Lot5: 'n Stel van 3x Lee Breech Lock Bushings (Dankie Dirkvh)
Lot6: Hornady Modified Case .222Rem (Produk kode A222)
Lot7: 62x JLK 6mm 105gr VLD Koeëls. Frikkie Coetzee
Lot8: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) JF123
Lot9: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn)
Lot10: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) Pieter Savage
Items is in Bloemfontein.
Na jy jou Lot no. bevestig het hier op die draad, kan jy my Whatsapp op 0825354100 met reëlings vir optel binne besigheids-ure by my of koerier teen R135 binne RSA.
So lyk die lys met dit wat oor is by my.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Fri Jun 03, 2022 11:45 am
by Wattlegrove
Kan ek die Lot 5 Lee Bushings deps.
Ek sal n Lee skaaltjie(balkie) ingooi.
Dankie
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Fri Jun 03, 2022 11:45 am
by Wattlegrove
Kan ek die Lot 5 Lee Bushings deps.
Ek sal n Lee skaaltjie(balkie) ingooi.
Dankie
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Fri Jun 03, 2022 12:13 pm
by Geno
Geno wrote: Thu Jun 02, 2022 7:52 am
More.
Ek sit so paar items op. Kom ons hou asb by die reëling waar jy self weer iets in die poel moet gooi indien jy 'n item by 'n ander lid kry.
Ons maak so:
As jy 'n item wil hê, is jy verantwoordelik vir koerierkostes of jy moet reël vir optel.
Binne 'n week, moet jy jou item wat jy weer aanbied hier kom plaas.
Ek sit 10x lotte op om die Pay It Forward konsep weer bietjie te stimuleer.
Een lot kan per lid gedeps word.
Dui asb op hierdie thread jou belangstelling aan.
Lot1: Little Crow Gunworks "Worlds Finest Trimmer" vir .204Ruger Frederik
Lot2: Lee Quick Trim Die .243win (Dankie Dirkvh)
Lot3: Lee Quick Trim Die .270win (Dankie Dirkvh)
Lot4: Lee Quick Trim Die .308win (Dankie Dirkvh)
Lot5: 'n Stel van 3x Lee Breech Lock Bushings (Dankie Dirkvh) Wattlegrove
Lot6: Hornady Modified Case .222Rem (Produk kode A222)
Lot7: 62x JLK 6mm 105gr VLD Koeëls. Frikkie Coetzee
Lot8: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) JF123
Lot9: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) Elders geneem
Lot10: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) Pieter Savage
Items is in Bloemfontein.
Na jy jou Lot no. bevestig het hier op die draad, kan jy my Whatsapp op 0825354100 met reëlings vir optel binne besigheids-ure by my of koerier teen R135 binne RSA.
So lyk die lys met dit wat oor is by my.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Mon Jun 06, 2022 12:17 pm
by Vergo10
Hi Geno, lot 4 asb.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Mon Jun 06, 2022 12:19 pm
by Geno
Geno wrote: Thu Jun 02, 2022 7:52 am
More.
Ek sit so paar items op. Kom ons hou asb by die reëling waar jy self weer iets in die poel moet gooi indien jy 'n item by 'n ander lid kry.
Ons maak so:
As jy 'n item wil hê, is jy verantwoordelik vir koerierkostes of jy moet reël vir optel.
Binne 'n week, moet jy jou item wat jy weer aanbied hier kom plaas.
Ek sit 10x lotte op om die Pay It Forward konsep weer bietjie te stimuleer.
Een lot kan per lid gedeps word.
Dui asb op hierdie thread jou belangstelling aan.
Lot1: Little Crow Gunworks "Worlds Finest Trimmer" vir .204Ruger Frederik
Lot2: Lee Quick Trim Die .243win (Dankie Dirkvh)
Lot3: Lee Quick Trim Die .270win (Dankie Dirkvh)
Lot4: Lee Quick Trim Die .308win (Dankie Dirkvh) Vergo10
Lot5: 'n Stel van 3x Lee Breech Lock Bushings (Dankie Dirkvh) Wattlegrove
Lot6: Hornady Modified Case .222Rem (Produk kode A222)
Lot7: 62x JLK 6mm 105gr VLD Koeëls. Frikkie Coetzee
Lot8: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) JF123
Lot9: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn)
Lot10: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) Pieter Savage
Items is in Bloemfontein.
Na jy jou Lot no. bevestig het hier op die draad, kan jy my Whatsapp op 0825354100 met reëlings vir optel binne besigheids-ure by my of koerier teen R135 binne RSA.
So lyk die lys met dit wat oor is by my.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Mon Jun 13, 2022 8:12 am
by Vergo10
Dankie Geno.
My item word dan soos bespreek hopelik vandag by jou afgehaal.
Op my beurt gooi ek dan die volgende in die box - Jy kan
enige kombinasie van slegs 2 items kies, die res bêre ons dan tot 'n volgende keer. Posgeld vir die ontvanger se onkoste.
1. 40 x PMP .30-06 doppe, once fired, deprimed en skoongemaak,
2. 50 x PMP .308 doppe, once fired, deprimed en skoongemaak,
3. 50 x CCI 200 primers (ongelukkig moet dit opgetel word by my in die KAAP),
4. 32 x 110gr Barnes TSX punte -.308,
5. 19 x 165gr Hornady IB punte- .308,
Soos genoem, slegs 2 van die bogenoemde is beskikbaar en nie noodwendig net vir 1 persoon nie.
Groete
Phayzel Vergotine
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Mon Jun 13, 2022 8:33 am
by Fanta300
Frederik wrote: Thu Jun 02, 2022 7:55 am
lott 1 asb.
Ek het 375 Koeels pakkie om terug te gee.
9 x Rhino Mono solids 300gr koeels
15 x Peregrine VRG8 236gr koeels
26 x Peregrine VRG9 236gr Koeels
More Frederik. Kan ek die 375 koeels kry as nog beskikbaar.
Dankie
Fantie
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Mon Jun 13, 2022 5:26 pm
by Frederik
Oom Fanta die 375 Koele is oom sin ek gaan nog paar 375 Koele ook sommer saamstuur.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Mon Jun 13, 2022 8:26 pm
by Fanta300
Baie dankie Frederik. Gaaf van jou. Reël verder per PM
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Tue Jun 14, 2022 7:35 pm
by Philip_R
Vergo10 wrote:Dankie Geno.
My item word dan soos bespreek hopelik vandag by jou afgehaal.
Op my beurt gooi ek dan die volgende in die box - Jy kan
enige kombinasie van slegs 2 items kies, die res bêre ons dan tot 'n volgende keer. Posgeld vir die ontvanger se onkoste.
1. 40 x PMP .30-06 doppe, once fired, deprimed en skoongemaak,
2. 50 x PMP .308 doppe, once fired, deprimed en skoongemaak,
3. 50 x CCI 200 primers (ongelukkig moet dit opgetel word by my in die KAAP),
4. 32 x 110gr Barnes TSX punte -.308,
5. 19 x 165gr Hornady IB punte- .308,
Soos genoem, slegs 2 van die bogenoemde is beskikbaar en nie noodwendig net vir 1 persoon nie.
Groete
Phayzel Vergotine
Hi Vergo,
Kan ek die 50 x 308 doppe by jou oorvat?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Tue Jun 14, 2022 10:22 pm
by Giepie
Vergo10 wrote: Mon Jun 13, 2022 8:12 am
Dankie Geno.
My item word dan soos bespreek hopelik vandag by jou afgehaal.
Op my beurt gooi ek dan die volgende in die box - Jy kan
enige kombinasie van slegs 2 items kies, die res bêre ons dan tot 'n volgende keer. Posgeld vir die ontvanger se onkoste.
1. 40 x PMP .30-06 doppe, once fired, deprimed en skoongemaak,
2. 50 x PMP .308 doppe, once fired, deprimed en skoongemaak,
3. 50 x CCI 200 primers (ongelukkig moet dit opgetel word by my in die KAAP),
4. 32 x 110gr Barnes TSX punte -.308,
5. 19 x 165gr Hornady IB punte- .308,
Soos genoem, slegs 2 van die bogenoemde is beskikbaar en nie noodwendig net vir 1 persoon nie.
Groete
Phayzel Vergotine
Dagsê. Kan ek die 30-06 doppe en Hornady IB punte oorneem asb?
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Wed Jun 15, 2022 7:39 am
by Geno
Geno wrote: Thu Jun 02, 2022 7:52 am
More.
Ek sit so paar items op. Kom ons hou asb by die reëling waar jy self weer iets in die poel moet gooi indien jy 'n item by 'n ander lid kry.
Ons maak so:
As jy 'n item wil hê, is jy verantwoordelik vir koerierkostes of jy moet reël vir optel.
Binne 'n week, moet jy jou item wat jy weer aanbied hier kom plaas.
Ek sit 10x lotte op om die Pay It Forward konsep weer bietjie te stimuleer.
Een lot kan per lid gedeps word.
Dui asb op hierdie thread jou belangstelling aan.
Lot1: Little Crow Gunworks "Worlds Finest Trimmer" vir .204Ruger Frederik
Lot2: Lee Quick Trim Die .243win (Dankie Dirkvh) Vergo10
Lot3: Lee Quick Trim Die .270win (Dankie Dirkvh)
Lot4: Lee Quick Trim Die .308win (Dankie Dirkvh) Vergo10
Lot5: 'n Stel van 3x Lee Breech Lock Bushings (Dankie Dirkvh) Wattlegrove
Lot6: Hornady Modified Case .222Rem (Produk kode A222)
Lot7: 62x JLK 6mm 105gr VLD Koeëls. Frikkie Coetzee
Lot8: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) JF123
Lot9: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) Alwin
Lot10: Waters Rifleman Tikka T3 Bobsled (Single round magasyn) Pieter Savage
Items is in Bloemfontein.
Na jy jou Lot no. bevestig het hier op die draad, kan jy my Whatsapp op 0825354100 met reëlings vir optel binne besigheids-ure by my of koerier teen R135 binne RSA.
So lyk die lys met dit wat oor is by my en wie wat gevat het.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Sat Jun 18, 2022 8:43 am
by Giepie
Dagsê manne. Ek het 30 7x64 PMP doppe vir wie belangstel.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Sun Jun 19, 2022 7:49 pm
by Vergo10
Vergo10 wrote: Mon Jun 13, 2022 8:12 am
Op my beurt gooi ek dan die volgende in die box - Jy kan
enige kombinasie van slegs 2 items kies, die res bêre ons dan tot 'n volgende keer. Posgeld vir die ontvanger se onkoste.
1.
40 x PMP .30-06 doppe, once fired, deprimed en skoongemaak, - Giepie
2.
50 x PMP .308 doppe, once fired, deprimed en skoongemaak, Philip_R
5.
19 x 165gr Hornady IB punte- .308, - Giepie
Soos genoem, slegs 2 van die bogenoemde is beskikbaar en nie noodwendig net vir 1 persoon nie.
Groete
Phayzel Vergotine
Items aan manne soos bo gegee. Jammer ek was bietjie traag. Philip, Giepie, ons reel verder per pm.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Tue Jun 21, 2022 2:32 pm
by Philip_R
Dankie Phayzel, ek het 19 x 165gr Rhino solid shank punte in .30 kaliber vir iemand wat dit kan gebruik.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Wed Jun 22, 2022 4:33 pm
by JF123
Ek het die bobsled ontvang.
Van my kant af het ek 'n stel .22 Hornet herlaai matryse. Het dit 2de hands gekoop en nooit gebruik nie.
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Wed Jun 22, 2022 5:59 pm
by Giepie
Is daar niemand wat 7x64 PMP doppe soek nie?
Re: Pay It Forward: Klomp items
Posted: Wed Jun 22, 2022 6:07 pm
by junglejulian
ek sal asb die .22 Hornet stel neem.Die kids skiet my bankrot aan fabrieks ammo