Page 1 of 1
Kolf namaak vir ander aksie
Posted: Sun May 29, 2022 11:08 am
by Giepie
Ek het 'n Howa met 'n hout kolf in 30-06 gekoop, maar die handgreep is te klein na my sin. Ek het baie lekker kolf op my 270 wat ek sou wou dupliseer. Wie in Pta/Jhb omgewing kan dit doen?
Re: Kolf namaak vir ander aksie
Posted: Sun May 29, 2022 1:00 pm
by Giepie
Ek sien hierdie post is gedupliseer, ek weet nie hoekom nie.
Re: Kolf namaak vir ander aksie
Posted: Sun May 29, 2022 1:11 pm
by Ds J
Henry's Stock Refurbishment
+27 83 443 8872
Re: Kolf namaak vir ander aksie
Posted: Sun May 29, 2022 1:26 pm
by Giepie
Dankie