Page 1 of 2
Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Tue May 24, 2022 8:05 pm
by jdpretorius
Ek het nogsteeds n heuk plek vir n nuwe speelding en het n kort dikker loop (dalk 22") 30-06 in gedagte, wat ek seker iets soos 165gr/168 gr pitte sou wou voer, vir afstande van tot so 300m bos jag.....die gedagte is dat die "porting" van die loop die op-wip dalk kan beperk en sommer ook dalk recoil kan verlig.
Is ek dalk weer besig om n mal perd op te saal of dink julle so iets kan lekker werk ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Tue May 24, 2022 8:44 pm
by tripodmvr
Gaan jy nie die klank verhoog nie? Op die skietbaan kan jy oormowwe of proppe opsit, maar dit is net 'n oorlas as jy jag.
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Tue May 24, 2022 11:36 pm
by Ds J
Wat is die effek op akkuraatheid?
Ek vra want my 357 rewolwer met gaatjies in die loop skirt beslis stukkies van die koeël deur die gaatjies na bo. Om onder n dak te skiet is n interessante ervaring

Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 6:07 am
by Lategan1
Sover my kennis strek en vir die doel en behoefte soos jy lys, gaan jy sukkel om die kortloop .308 te klop, veral as jy nog korter oorweeg.
Lees op daaroor en veral oor die goeie ontbranding.
Beste.
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 6:13 am
by Frederik
As jy stoksiel alleen skietbaan toe wil gaan en skiet kan dit dalk werk.
Baie bane en kompetisies laat dit nie toe nie.
Ek is nie 'n groot fan van muzzle brakes of ported lope nie die geraas vir persoon langsaan is onaangenaam.
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 6:28 am
by Bigfoot
Friend of mine has a Magna ported 458 WM, one shot in the veld and your ears are buggered, unless you hunt/shoot with earmuffs.
Would never buy a rifle with that modification.
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 6:55 am
by jdpretorius
Dankie vir julle insette so ver manne .....ja die "porting" lyk nifty maar het my bedenkene oor die negatiewe reputasie van "muzzle brakes".
Ek wonder of n goeie bonded koeël nogsteeds stukkies gan afskuur by die porting, en natuurlik hoe dit akuraatheid kan beinvloed.
Die 308 is verseker n sterk oorweeging maar wou (gedink om) bietjie spoed te wen a.g.v die korter loop deur die 30-06. Die 30-06 kan n ou sekerlik ook met gemak n 200 gr koeël laai vir groter wild soos eland
Die ander ding wat my na die idee trek is om n ligter en meer beweeglike jag kettie te hê sonder n kd.
Ns. Dalk is die beter idee dan om die "muzzle brake" te kan af haal
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 6:58 am
by Frederik
30-06 en 200gr gaan mooi loop teen 2400-2500fps maak net seker die twist gaan werk.
Dink ook jou herverkoop waarde gaan baie val as jy die loop port. Liewers sny en cap vir KD of Muzzlebrake.
Dan kan jy die Muzzle brake gebruik as jy wil of die KD
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 7:19 am
by tripodmvr
Ek skiet 150gr TSX/TTSX teen 2860vps uit my Ruger se 22 duim loop en gebruik dit vir alle jagte - bos of vlakte. Het al eland en groot BWB daarmee geskiet.
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 7:41 am
by Toxxyc
jdpretorius wrote: Wed May 25, 2022 6:55 am
Dankie vir julle insette so ver manne .....ja die "porting" lyk nifty maar het my bedenkene oor die negatiewe reputasie van "muzzle brakes".
Ek wonder of n goeie bonded koeël nogsteeds stukkies gan afskuur by die porting, en natuurlik hoe dit akuraatheid kan beinvloed.
Die 308 is verseker n sterk oorweeging maar wou (gedink om) bietjie spoed te wen a.g.v die korter loop deur die 30-06. Die 30-06 kan n ou sekerlik ook met gemak n 200 gr koeël laai vir groter wild soos eland
Die ander ding wat my na die idee trek is om n ligter en meer beweeglike jag kettie te hê sonder n kd.
Ns. Dalk is die beter idee dan om die "muzzle brake" te kan af haal
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek skiet 'n 180gr bonded koeel uit my .30-06, 24" dunloop. Ek het 'n half decent kolf op met 'n knaldemper en die ding skop bitter min. Waar is jy gelee? Skree as jy bietjie wil voel hoe hy skop - en ek het nie eers skokbrekers en goed in die kolf ingebou nie. Hy's net gebed.
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 8:31 am
by jdpretorius
Toxxyc wrote:jdpretorius wrote: Wed May 25, 2022 6:55 am

Baie dankie Toxxyc.....ek's in Pretoria oos.
Ek glo my 270 se terug skop is dalk omtrent die selde as 30-06 se kind.
Die idee is om iets te prakseer in n groter kaliber met min terug skop (soos n 223 of 243 se kant), wat nie woes swaar is nie en nie n kd sal op hê nie ....dus my gedagte aan porting/brake.
Die dukker loop gan dalk klaar help ....maar probeer die geweer onder 6kg hou en verkieslik so in die lyn van 4kg.
Die sal ook lekker wees as die jong span saam jag, of dalk die skonere geslag.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 8:43 am
by DWB
Kom skiet my 450, 30-06 sal nooit weer pla

Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 8:58 am
by Capt. Yoda
Warrior se shorty KD is omtrent so 1 en n halwe 30.06 patrone lank. Sny die loop 20" toe en sit vir jou so KD op, 20" 30.06 sal nog meer as genoeg wees en met daai kort silincer gaan die loop en geweer lekker kompak bly.
Met al die kruit tot ons beskiking kan jy gemaklik n 180gr Pro Hunter of A frame of net wat jou hart begeer teen 2450fps skiet met so kort loop, vir die diere wat meer oortuiging as dit gaan nodig het in die bosvled moet jy maar n Creedmoor koop
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 9:10 am
by jdpretorius
DWB wrote:Kom skiet my 450, 30-06 sal nooit weer pla

Jy stir nou n ander pot mater

.....n 416 of 458 lott is juis ook op die bucket list.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 9:23 am
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote:Warrior se shorty KD is omtrent so 1 en n halwe 30.06 patrone lank. Sny die loop 20" toe en sit vir jou so KD op, 20" 30.06 sal nog meer as genoeg wees en met daai kort silincer gaan die loop en geweer lekker kompak bly.
Met al die kruit tot ons beskiking kan jy gemaklik n 180gr Pro Hunter of A frame of net wat jou hart begeer teen 2450fps skiet met so kort loop, vir die diere wat meer oortuiging as dit gaan nodig het in die bosvled moet jy maar n Creedmoor koop
Cappie ek oorweeg die 20" opsie, maar as n ou nou jou ore (en oë) moet uit leen dan klink dit of tussen 21" en 22" jy die minste op gee.
My hunt buddy kd is ook lekker kort en dink hy sal so 150mm wees vir 30-okwes. Die amder opsie in kd is dalk die reflex tipe wat n stuk oor die loop sit maar hou nie baie van dit nie.
Jy het nou weer n klom bye wakker gemaak met daai 6.5 opsie .....ek vermoed jy gan weer n paar bolle pap moet uit deel op die skerts groep
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 9:50 am
by Arnold
Ek sou definitief aanbeveel dat jy nie die loop laat port nie. Kry eerder 'n muzzle brake as jy geraas wil maak want jy kan hom weer afskroef en sonder dit gebruik of 'n knaldemper opsit.
Ek het 'n dikloop 30-06 met 20" loop en dit is 'n lekker geweertjie!
Die afgelope tyd skiet ek 'n 200gr SMK teen 2600 fps (op die baan) maar wil vir 'n opkomende jag 165gr laai vir so bietjie minder recoil, vir ingeval iemand anders ook met die geweer moet skiet (spesifiek my kinders of ander eerstekeer skuts). Die 165gr behoort ek gemaklik teen 2800 fps te kan skiet volgense my gemete toetsladings.
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 9:55 am
by Toxxyc
jdpretorius wrote: Wed May 25, 2022 8:31 am
Toxxyc wrote:jdpretorius wrote: Wed May 25, 2022 6:55 am
Dankie vir julle insette so ver manne .....ja die "porting" lyk nifty maar het my bedenkene oor die negatiewe reputasie van "muzzle brakes".
Ek wonder of n goeie bonded koeël nogsteeds stukkies gan afskuur by die porting, en natuurlik hoe dit akuraatheid kan beinvloed.
Die 308 is verseker n sterk oorweeging maar wou (gedink om) bietjie spoed te wen a.g.v die korter loop deur die 30-06. Die 30-06 kan n ou sekerlik ook met gemak n 200 gr koeël laai vir groter wild soos eland
Die ander ding wat my na die idee trek is om n ligter en meer beweeglike jag kettie te hê sonder n kd.
Ns. Dalk is die beter idee dan om die "muzzle brake" te kan af haal
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek skiet 'n 180gr bonded koeel uit my .30-06, 24" dunloop. Ek het 'n half decent kolf op met 'n knaldemper en die ding skop bitter min. Waar is jy gelee? Skree as jy bietjie wil voel hoe hy skop - en ek het nie eers skokbrekers en goed in die kolf ingebou nie. Hy's net gebed.
Baie dankie Toxxyc.....ek's in Pretoria oos.
Ek glo my 270 se terug skop is dalk omtrent die selde as 30-06 se kind.
Die idee is om iets te prakseer in n groter kaliber met min terug skop (soos n 223 of 243 se kant), wat nie woes swaar is nie en nie n kd sal op hê nie ....dus my gedagte aan porting/brake.
Die dukker loop gan dalk klaar help ....maar probeer die geweer onder 6kg hou en verkieslik so in die lyn van 4kg.
Die sal ook lekker wees as die jong span saam jag, of dalk die skonere geslag.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
My swaer het 'n .270, ek kan nou nie die ding se naam onthou nie maar dis 'n lekker jaggeweer. Die ding skop aansienlik meer as my .30-06, en hy skiet met 'n 150gr Norma Oryx. Ek kan die .30-06 heeldag lank skiet, maar nie sy .270 nie.
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 10:24 am
by jdpretorius
Arnold wrote:Ek sou definitief aanbeveel dat jy nie die loop laat port nie. Kry eerder 'n muzzle brake as jy geraas wil maak want jy kan hom weer afskroef en sonder dit gebruik of 'n knaldemper opsit.
Ek het 'n dikloop 30-06 met 20" loop en dit is 'n lekker geweertjie!
Die afgelope tyd skiet ek 'n 200gr SMK teen 2600 fps (op die baan) maar wil vir 'n opkomende jag 165gr laai vir so bietjie minder recoil, vir ingeval iemand anders ook met die geweer moet skiet (spesifiek my kinders of ander eerstekeer skuts). Die 165gr behoort ek gemaklik teen 2800 fps te kan skiet volgense my gemete toetsladings.
Groot dankie Arnold... dit is absoluut in die kol info waarvoor ek gehoop het.
Het jy jou 30-06 standaard met daai 20" loop gekoop ?, en indien wel, watter maak het jy gekoop ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 10:30 am
by jdpretorius
Toxxyc wrote:jdpretorius wrote: Wed May 25, 2022 8:31 am
Toxxyc wrote:
Ek skiet 'n 180gr bonded koeel uit my .30-06, 24" dunloop. Ek het 'n half decent kolf op met 'n knaldemper en die ding skop bitter min. Waar is jy gelee? Skree as jy bietjie wil voel hoe hy skop - en ek het nie eers skokbrekers en goed in die kolf ingebou nie. Hy's net gebed.
Baie dankie Toxxyc.....ek's in Pretoria oos.
Ek glo my 270 se terug skop is dalk omtrent die selde as 30-06 se kind.
Die idee is om iets te prakseer in n groter kaliber met min terug skop (soos n 223 of 243 se kant), wat nie woes swaar is nie en nie n kd sal op hê nie ....dus my gedagte aan porting/brake.
Die dukker loop gan dalk klaar help ....maar probeer die geweer onder 6kg hou en verkieslik so in die lyn van 4kg.
Die sal ook lekker wees as die jong span saam jag, of dalk die skonere geslag.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
My swaer het 'n .270, ek kan nou nie die ding se naam onthou nie maar dis 'n lekker jaggeweer. Die ding skop aansienlik meer as my .30-06, en hy skiet met 'n 150gr Norma Oryx. Ek kan die .30-06 heeldag lank skiet, maar nie sy .270 nie.

die 270 kan nogal n wilde terug skop hê ja. Ek skiet 140gr met myne, en gewoonlik met die KD...maar hy maak nogsteeds die kinders bang al bring ek die spoed af na 2880 fps toe.
Dit is ook n taamlike skaars Husqy so wou nie graag sy loop af sny nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 10:41 am
by Capt. Yoda
Kalem nou julle, 270 wat mense bang maak

. Volgende gaan mense loop en vertel dat gasbraai die betse ding onder die son is
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 10:51 am
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote:Kalem nou julle, 270 wat mense bang maak

. Volgende gaan mense loop en vertel dat gasbraai die betse ding onder die son is
Neee daai is toktokkie 1.11.1...en mag net gebeur as dit woes reen
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 10:55 am
by Arnold
jdpretorius wrote: Wed May 25, 2022 10:24 am
Groot dankie Arnold... dit is absoluut in die kol info waarvoor ek gehoop het.
Het jy jou 30-06 standaard met daai 20" loop gekoop ?, en indien wel, watter maak het jy gekoop ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek het 'n Tikka Varminter, wat destyds op special was, gekoop en die loop net daai entjie laat afsny
Met die ligte Leupold VX3 4.5-14x50 scope op weeg hy ook nie teveel nie en ek dink as hy ligter was sou hy so baie soos 'n 6.5 Creedmoor recoil wat die manne wat chops braai in 'n airfryer gebruik

Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 11:04 am
by Wouter Roets
Boetta, net jy en n troetelmof is bang vir n 30-06 se recoil! Skaam jou man!
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 11:11 am
by jdpretorius
Wouter Roets wrote:Boetta, net jy en n troetelmof is bang vir n 30-06 se recoil! Skaam jou man!

....lag ek nou lekker.
Daai 2 benige huisdier wat spore trap soos n mens weet mos waar jy bly

.....ek kon nog net nie al haar bang hare uit trek nie, so is maar self bietjie ligtig en bang-jan
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor
Posted: Wed May 25, 2022 11:16 am
by Capt. Yoda