.22 Ammo Houer
Posted: Tue May 24, 2022 8:21 am
Basies net 'n Pelican 1020 tassie gekoop, swart plastiek gedeelte geprint en stukkie spons in die deksel - werk baie goed.
Wil ook weet of dit saam die tassie kom.pwdejager wrote: Tue May 24, 2022 10:00 pm Wat gebruik jy om die rondtes in te hou (die blou gedeelte)?
Dit is die plastiek verpakking waarin die ammunisie verkoop word. Het vergeet om te noem dat die swart raam wat ek geprint het spesifiek vir SK & Lapua ammunisie is, maar so kan dit vir enige ander varvaardiger gedoen word.pwdejager wrote: Tue May 24, 2022 10:00 pm Wat gebruik jy om die rondtes in te hou (die blou gedeelte)?
Ek dink jy moet 'n paar maak en verkoopAmmion wrote: Wed May 25, 2022 7:56 amDit is die plastiek verpakking waarin die ammunisie verkoop word. Het vergeet om te noem dat die swart raam wat ek geprint het spesifiek vir SK & Lapua ammunisie is, maar so kan dit vir enige ander varvaardiger gedoen word.pwdejager wrote: Tue May 24, 2022 10:00 pm Wat gebruik jy om die rondtes in te hou (die blou gedeelte)?