Page 1 of 1

Induksie Annealer

Posted: Sun May 15, 2022 4:29 pm
by Reghardt
Goeie Middag Julle

Ek het uiteindelik my induksie Annealer klaar gemaak.

As daar belangstelling is laat weet asb ek moet weer prate bestel binnekort - Prys sal ek nog bevestig maar ek probeer dit so koste effektief moontlik doen.

Ek sal nog n video post waar hy loop. Kan alles doen vanaf 222 tot 338LM.

Ek is in Durbanville so as daar iemand is wat doppe het wat julle wil uitgloei kontak my gerus dan help ek waar ek kan. Ek kan dan ook sommer die masjien behoortlik verder toets.

Vriendelike GroeteImage

Sent from my SM-N980F using Tapatalk

Re: Induksie Annealer

Posted: Sun May 15, 2022 5:37 pm
by Gawie(13mm)
Baie netjiese masjien. Ek dink jy behoort meer geld uit daai "hopper" te maak as uit die induksie uitgloeiers. ;D
Wel gedaan.

Re: Induksie Annealer

Posted: Sun May 15, 2022 6:06 pm
by Reghardt
Gawie(13mm) wrote:Baie netjiese masjien. Ek dink jy behoort meer geld uit daai "hopper" te maak as uit die induksie uitgloeiers. ;D
Wel gedaan.
Baie dankie Gawie.

Die krediet is egter nie als myne nie, maar sal die boodskap oordra.

Groete

Sent from my SM-N980F using Tapatalk

Re: Induksie Annealer

Posted: Sun May 15, 2022 6:06 pm
by Apie
Netjies Regard!!

Ek sal belangstel in die feeder!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Induksie Annealer

Posted: Mon May 16, 2022 11:23 am
by Capt. Yoda
Reghardt wrote: Sun May 15, 2022 4:29 pm Goeie Middag Julle

Ek het uiteindelik my induksie Annealer klaar gemaak.

As daar belangstelling is laat weet asb ek moet weer prate bestel binnekort - Prys sal ek nog bevestig maar ek probeer dit so koste effektief moontlik doen.

Ek sal nog n video post waar hy loop. Kan alles doen vanaf 222 tot 338LM.

Ek is in Durbanville so as daar iemand is wat doppe het wat julle wil uitgloei kontak my gerus dan help ek waar ek kan. Ek kan dan ook sommer die masjien behoortlik verder toets.

Vriendelike GroeteImage

Sent from my SM-N980F using Tapatalk

Baie netjies, laat weet wat hy kos asb

Re: Induksie Annealer

Posted: Mon May 16, 2022 8:59 pm
by Reghardt
Capt. Oblivious wrote:

100% sal so maak.

Lekker aand

Sent from my SM-N980F using Tapatalk

Re: Induksie Annealer

Posted: Mon May 16, 2022 10:43 pm
by JohanvB
Hallo

Prys asb

Dankie

Re: Induksie Annealer

Posted: Tue May 17, 2022 4:52 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê.

Jou boodskap diens is seker vol soos die manne jou pla.
Loer daar vir my boodskap in antwoord op jou PM.

Groete,
Gawie.

Re: Induksie Annealer

Posted: Tue May 17, 2022 7:43 pm
by Reghardt
JohanvB wrote:Hallo

Prys asb

Dankie
Laat weet sodra ek die finale syfers het.

Groete

Sent from my SM-N980F using Tapatalk

Re: Induksie Annealer

Posted: Tue May 17, 2022 11:48 pm
by Chris@6
Hi Reghardt,

Ek stel ook belang, stuur asb finale prys aan sodra beskikbaar.

Dankie

Re: Induksie Annealer

Posted: Tue May 24, 2022 10:59 am
by Reghardt
Hi Almal

Jammer vir die wag. Ek sal n prys teen einde van die week he (mag dalk vroeer wees).

Ek wag net vir quotes en beskikbaarheid.

Vriendelike Groete

Sent from my SM-N980F using Tapatalk

Re: Induksie Annealer

Posted: Tue May 24, 2022 1:42 pm
by Ranger
Well done to all involved, it looks great.

Re: Induksie Annealer

Posted: Tue May 24, 2022 1:43 pm
by LoopSoosStroop
Lyk baie indrukwekkend. Ek het al bietjie navorsing gedoen oor hierdie masjiene en dis nie maklik om aan mekaar te sit nie, baie goeie werk hierdie.

Re: Induksie Annealer

Posted: Tue May 24, 2022 3:08 pm
by Reghardt
Baie dankie. Ek is nou al n geruime tyd besig met dit. Hy werk regtig baie lekker.

Vriendelike Groete

Sent from my SM-N980F using Tapatalk

Re: Induksie Annealer

Posted: Fri May 27, 2022 8:49 am
by Reghardt
More Almal

Ek gaan my beste probeer om die produk in die mark te sit vir R9700.

Ek sal egter moet nog parte bestel wat dalk 'n bietjie van 'n lead time sal veroorsaak.

Ek gaan egter net hierdie masjien bou op versoek. Indien julle graag 'n video wil sien sal ek die naweek een opsit wat bietjie meer wys.

DM my as julle nog iets wil weet.

Mooi Dag

Groete

Re: Induksie Annealer

Posted: Fri May 27, 2022 12:57 pm
by Gawie(13mm)
Ek wag nog by die telefoon. :laugh:

Re: Induksie Annealer

Posted: Thu Oct 06, 2022 3:44 pm
by Reghardt
Hi Julle

Verskeie mense het al kontak gemaak en meer inligting versoek. Ek het al met Heinrich ook kontak gemaak en sal binnekort advertensie op Jaracal he, maar dit gaan net op versoek gebou word.

Ek moet more parte bestel vir die manne wat bestel het.

Julle is welkom om kontak te maak indien julle nog belangstel.

Gawie gebruik al syne n geruime tyd

Groete

Sent from my SM-N980F using Tapatalk

Re: Induksie Annealer

Posted: Sat Oct 08, 2022 11:54 am
by Jackalsniper
Is daar dalk n video van hoe hy werk?
Groete

Re: Induksie Annealer

Posted: Sat Oct 08, 2022 5:09 pm
by Gawie(13mm)

Re: Induksie Annealer

Posted: Sun Oct 09, 2022 10:29 am
by Reghardt
Dankie Gawie

Groete

Re: Induksie Annealer

Posted: Wed Oct 04, 2023 2:51 pm
by Jackalsniper
So hoe lyk dit nou met die manne wat die annealer getoets het, werk hy reg en gaan hy hou?
Groete

Re: Induksie Annealer

Posted: Sun Aug 04, 2024 7:16 pm
by LoopSoosStroop
Is hierdie induksie masjien nog beskikbaar op die mark? My Google kry hom nie.

Re: Induksie Annealer

Posted: Mon Aug 05, 2024 7:27 am
by Heinz Petersen
Ek het vir Reghardt gekontak. Hy maak hulle nie meer nie.