Page 1 of 1

Hulp met 25-06 node asb

Posted: Thu May 12, 2022 7:34 am
by Rinkhals
Dagsê,

Kan iemand asb help met 'n nodespoed

Looplengte: 605mm
Twist: 1:11
Tpl: 82mm
Punt: 100gr nosler bt
Dopvolume: 69gr

Spoed met 52gr Imr 4350 (ft/sek)
Gemeet met labradar

1. 3180
2. 3172
3. 3147
4. 3181
5. 3188
6. 3164

En met 53gr imr 4350
Kon ongelukkig net 2 lesings kry:
1. 3235
2. 3248

Baie dankie by voorbaat

Re: Hulp met 25-06 node asb

Posted: Thu May 12, 2022 11:50 am
by tripodmvr
Probeer 52,7gr vir 3225vps. Ek het jou 53gr lading gebruik vir kalibrasie.

Re: Hulp met 25-06 node asb

Posted: Thu May 12, 2022 1:13 pm
by Rinkhals
Baie dankie Oom Tripod!