Page 1 of 1

Jag Proklamasies 2012

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:43 am
by Pottie
Ek sien dis nog net die Noord Kaap se 2012 wetgewing wat beskikbaar is hier op Jaracal. Ek verneem sommige provinsies se seisoene en bepalings gaan baie verander van verlede jaar. Is dit moontlik dat iemand bietjie kan help om die nuwe proklamasies geplaas te kry of n link kan gee waar om dit tr kry? Klink of veral die Oos Kaap seisoene heelwat kan verander.
Dankie by voorbaat vir die manne wat gaan help.

Re: Jag Proklamasies 2012

Posted: Mon Jan 30, 2012 10:18 am
by Triple2
Oos kaap wag nog vir handtekening.
Die draft is wel beskikbaar, en dit lyk of dit finaal sal word.
Seisoen vir Kudu Julie+Aug. vir meeste areas. Aberdeen heeltemal toe. Pearston + Somerset slegs bulle vir Julie
Hankey + Steytlerville slegs Julie.
Sal die proklamsie post as dit uitkom.
Groete
D

Re: Jag Proklamasies 2012

Posted: Mon Jan 30, 2012 10:28 am
by Dawie D
Triple 2

Het Cradock distrik ook n voorgeskrewe jagseisoen? of is dit heel jaar lank soos in die verlede? :angel: ;D ;D

Re: Jag Proklamasies 2012

Posted: Mon Jan 30, 2012 10:36 am
by Triple2
Dit het mos al in 2002 oop gemaak. :angel:
Maar selfde as GRT  1 Jul -  31 Aug.
Maar julle het mos CAE op "AL JULLE PLASE"

Re: Jag Proklamasies 2012

Posted: Mon Jan 30, 2012 10:46 am
by Dawie D
222222

Jammer man dit was n swak vraag. Ek het vergeet van al daai CAE's ;D