Springbok jag Mpumalanga waar?
Posted: Fri May 06, 2022 8:52 am
Middag Meneere
Waar sal ek n springbok of drie kan jag naby Nelspruit? ek soek net iets naby wat ek vinnig na werk op n vrydag kan ry en Sondag terugkom. Dit is ongelukkig seisoen tyd vir my in die winter so jag is baie skaars vir my. Ek het al een of twee plase gesien waar daar springbok op is in die Badplaas omgewing as ons gaan varke skiet maar sien niks geadverteer nie. Wil graag oorslaap, geriewe hoef nie fancy te wees nie net veilig.
Groete
Vossie