Page 1 of 1

ruger m77 Mk II kolf

Posted: Wed May 04, 2022 2:41 pm
by Lukie
Weet iemand dalk wie kan vir my 'n aluminium taktiese kolf bou vir bg geweer?

Ek weet dis 'n ouer, rare wapen, so enige hulp sal waardeer word.

Re: ruger m77 Mk II kolf

Posted: Sun May 08, 2022 4:06 pm
by ruaanb
Probeer Michael Barrabal van MG Riflestocks.

Re: ruger m77 Mk II kolf

Posted: Mon May 09, 2022 5:41 pm
by Lukie
Baie dankie Ruaan! Ek waardeer.