Page 1 of 1
Herlaai data vir Titan Premium
Posted: Tue May 03, 2022 6:52 pm
by Whisky17
Goeie naand almal
Het enige iemand dalk data vir die herlaai van Titan Premium 163gr punte? Ek sal die fyner informasie verskaf indien iemand kan help, dis vir 30-06 met VV550.
Baie dankie
Re: Herlaai data vir Titan Premium
Posted: Tue May 03, 2022 9:40 pm
by tripodmvr
Gebruik hierdie inligting om af te skop
Bullet 10,7 g / 165 gr Hornady, GMX C.O.L. 83,5 mm / 3.287 inch
Powder Starting load Maximum load
Type Weight Velocity Weight Velocity
[g] [grs] [m/s] [fps] [g] [grs] [m/s] [fps]
N550 2,93 45.2 747 2451 3,13 48.3 812 2664
Re: Herlaai data vir Titan Premium
Posted: Tue May 03, 2022 11:33 pm
by Whisky17
Baie dankie oom.
Daar is vir my n lading gegee van 55grs en COL 82.0mm, maar dit het nie reg gelyk nadat ek bietjie wiskunde gedoen het nie.
Ek het uit gewerk en op 48.4 grs besluit om mee te begin, so dis naby aan die 48.3 grs soos voor gestel.