Page 1 of 1

kees en die 300 H&H

Posted: Mon Jan 30, 2012 5:33 am
by henrygriffiths
manetjie wat ek die naweek geskiet het op 250m 180gr hornady interbond!

Re: kees en die 300 H&H

Posted: Mon Jan 30, 2012 6:18 am
by Dawid
Mooi man....Netjiese hond ook...Whippet?

Re: kees en die 300 H&H

Posted: Mon Jan 30, 2012 9:17 am
by Vosman
Dit is darem groot sports!

Re: kees en die 300 H&H

Posted: Mon Jan 30, 2012 9:34 am
by LUAN
Arme Kees daarde 300 moes hom mooi opgeruk het ;D

Re: kees en die 300 H&H

Posted: Mon Jan 30, 2012 9:40 am
by BLOK
Lekker.

"Arme Kees daarde 300 moes hom mooi opgeruk het " 303 As jy hom met n ballistic stamp is hy so mooi oop gevlek slagters gooi net sout.