Page 1 of 1

soek jagbakkie

Posted: Sun Jan 29, 2012 5:41 pm
by cassie_calvinia
mense, ek soek dringend in jagbakkie. ou hilux, of landrovertjie. solank hy op pad is, en 4x4. wil so rondom R25k betaal. ek in calvinia, so verkieslik nie te ver. my stoek op my colt 3000i V6, en hy in garage, plugs toe gecarbon van die stadig ry.
abs

Re: soek jagbakkie

Posted: Sun Feb 05, 2012 4:31 pm
by Carlo
Hi Cassie. ek het n vriend wat n Ford F100 het wat hy wil verkoop. ongelukkig nie n 4x4 nie maar n ideale jakkalsjag bakkie. hy is op die pad met papiere en als is 100% reg. jy kan hom kontak op 082 496 4397 sy naam is Louis Le Roux

Re: soek jagbakkie

Posted: Sun Feb 05, 2012 4:40 pm
by Boertjie
Cassie

Ek hetĀ  n land rover as jy belangstel, pm maar

Boertjie

Re: soek jagbakkie

Posted: Sun Feb 05, 2012 7:43 pm
by Rooies
Ek dog jy soek n nuwe jagbakkie , gebruik sommer die Landy man.

Re: soek jagbakkie

Posted: Sun Feb 05, 2012 10:23 pm
by Dawid
Cassie ,

Vat die Ford, hy is ligter op olie as die LandieĀ  ;D ;D

Re: soek jagbakkie

Posted: Mon Feb 06, 2012 9:11 am
by Sarelss
Moet nou nie lelik wees met dei Landy manne nie.
Hulle het juis die Landies met 50% verbeter. Hulle breek nou op pad terug huis toe, nie meer op pad met vakansie nie....
ss

Re: soek jagbakkie

Posted: Thu Feb 16, 2012 12:11 pm
by Frikkie die Rot
sss308,

Een van die beter stories nog!!

lmga