Page 1 of 1

Rcbs10-10 balkie skaal te koop (nog een beskikbaar)

Posted: Tue Apr 26, 2022 10:01 am
by cloots49
Hi manne

Het die volgende skaal gekry by n vriend maar het reeds n elektroniese skaal

R1000 posgeld uit gesluit

Whatsapp 072nul183704 vir fotos

Groete
Cobus


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rcbs10-10 balkie skaal te koop

Posted: Tue Apr 26, 2022 10:08 am
by Desperatezulu
Excellent price for one of the best beam scales!

Re: Rcbs10-10 balkie skaal te koop

Posted: Tue Apr 26, 2022 10:30 am
by KSV
I will take it please?

Sent from my SM-N770F using Tapatalk


Re: Rcbs10-10 balkie skaal te koop

Posted: Tue Apr 26, 2022 10:38 am
by cloots49
Verkoop Aan Coetzer wat my eerste gekontak het.

Hemel maar daar was baie belangstelling in die skaaltjie.

Dankie manne


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rcbs10-10 balkie skaal te koop

Posted: Tue Apr 26, 2022 12:24 pm
by J le Roux
Jy het 'n baie goeie vriend!

Re: Rcbs10-10 balkie skaal te koop

Posted: Tue Sep 16, 2025 11:12 am
by cloots49
Hi manne

Ek het nog een van die skaaltjies beskikbaar vir R1400 indien iemand sou belangstel

Groete
Cobus

Re: Rcbs10-10 balkie skaal te koop (nog een beskikbaar)

Posted: Fri Sep 19, 2025 6:30 am
by Jaco Bezuidenhout
More Cobus ek stel belang id skaal as hy nog beskikbaar is asb
My nr is 0717553693
Dankie
Jaco