Page 1 of 1

TE KOOP – RCBS case neck turner

Posted: Tue Apr 26, 2022 9:00 am
by iwbotha
20220309_123209.jpg
Goeie dag – te koop
RCBS Hand case neck turner + Quick Change Case Holder – Prys R750
Nuut – nooit gebruik
R100 Postnet na Postnet – koper betaal
Ek woon in Rietvallerand, Pretoria. Kontak my 083 408 2070, epos : iwbotha338@gmail.com
Dankie

Re: TE KOOP – RCBS case neck turner

Posted: Sun Mar 17, 2024 9:28 pm
by Jackalsniper
Hy is seker lankal verkoop?

Re: TE KOOP – RCBS case neck turner

Posted: Tue Mar 26, 2024 12:48 pm
by iwbotha
Goeie dag, nee nie verkoop nie
Ek het tydelik verhuis, die "neck tuner" lê in n "container" in George
Sal eers oor 6 maande beskikbaar wees
Groete