Page 1 of 2

Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Sun Jan 29, 2012 5:35 pm
by cassie_calvinia
kan iemand dalk ordentelike terugvoering van die kursus die week in parys gee asb

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Sun Jan 29, 2012 8:01 pm
by Pvdw
Cassie jammer man, daai kursus was so lekker dit gaan die manne seker 'n hele week vat om te herstel 8) 8)

Taffie, FM en Dawie het ons so toe gegooi met inligting en raad dat ons koppe nog steeds tol :o

As daar weer so iets naby is gaan ek defnitief weer!!!

Cassie daar sal seker nog 'n terugvoer wees.

Peet

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Sun Jan 29, 2012 8:06 pm
by Gerhard
Kyk ek wil sommer in die begin dankie s? aan n paar manne vir die kursus en reelings.

Jassie - Wat die geleentheid en die regte klanke gebruik het om vir Taffie op te roep van die Karoo hier na die Vaal revier se geweste.

Saam met dit die het Jassie gesorg vir die reelings wat die kos en kos maak aan betref wat absoluut spot on was!!

Ian - Dankie vir die beskikbaarstelling van Komandonek om ons te akkomodeer vir die kursus en dan nog boon op te reel vir 2000 + HA vir die prakties.

Dawie - Vir die lig kursus en veral die prakties al die pad vd Oos Kaap (Manne hy bestuur n troppie rooibokke met n lig beter as wat jy jou bakkie kan dryf)

Francois - Dit was regtig lekke om jou uit eindelik te ontmoed en jou saam op die kursus te he al die pad van Suid Wes.

Taffie - Jy is n absolute loopende ensoklopidie wat jakkals en rooikat roep en dan veral die skiet (appels) van die goete...

Al die manne wat hulle weg oop gesien het om tyd in te ruim in hulle skedule om die kursus mee te maak en te sorg vir n absolute fees...

Hier is n klompie fotos om julle n idee te gee...

Taffie en Ian bekyk n bobejaan op n klip oppi die koppe oor kant die Vaal...

[img width=560 height=419]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060899.jpg[/img]

Die Leica is goed maar nie so goed nie...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060900.jpg[/img]


Tafiie in sy volle opleidings drag reg vir die begin vir n nuwe kursus (kaal voet en al)

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060903.jpg[/img]

Geno probeer vir Taffie seine stuur om te laat weet is nou tyd om te gaan rook...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060909.jpg[/img]

Blok trek al weer swaar water...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060896.jpg[/img]

Dawie wys die manne hoe n spot gestel moet word om die beste uit hom te kry

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060943.jpg[/img]

Taffie en die slingervel het darm nie sleg gedoen vir eerste aand nie...

3 Rooikatte en 3 Jakkalse

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060952.jpg[/img]

Dawie en Geno maak pense oop...

Geno is redelik naby aan fludd

[img width=359 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060959.jpg[/img]

en kyk net daar is die wild in die pense

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060969.jpg[/img]

Taffie darm meer deftiger aan getrek vir die 2de dag se klas draf

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070002.jpg[/img]

OOO jinne ou broer daai skelem jakkies in die lang kloof het my al my dae gegee...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070016.jpg[/img]

Ek skiet darm so nou en dan darm een raak ook...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070005.jpg[/img]

Daai verdomde datsun laat my worry...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070003.jpg[/img]

Moet nog gaan jag vanaand met die bleddy datsun...

Blok klim maar onder in om te kyk waar die probleem is met n span jakkals jagters wat wonder oor Datsun enjins en of ons ooit in die veld gaan kom of nog erger terug inni kamp...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070030.jpg[/img]

Moes nooit daai Landy verkoop het nie.

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060917.jpg[/img]


Glo daar is n klompie ander fotos wat van die ander manne ook hier gaan sit...

Wat n briljante konverensie.

Arme jakkalse en rooi katte in die Vrystaat en Transvaal is nou in vir n ding ...

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Sun Jan 29, 2012 8:13 pm
by Dawid
Ja Peet op so ding raak n man se kop mos heel dof van al die onmiddelike inligting wat so vrylik beskikbaar is maar gelukkig as n man later rustig gaan sit en nabetragting doen kom alles mooi in lyn en besef n mens dan eens hoe waardevol so n bywoning was..

Bly om te hoor julle ouens het dit so geniet.

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Sun Jan 29, 2012 8:20 pm
by Dippies
Gerhard dankie vir terugvoer en fotos.

Jammer ek het reeds ander planne aangehad anders sou die ou hilux af in die pad gery het na kommando toe, bloem is af ini straat.

Dis lyk na n lekker gedoente die.

Groete
Dippies

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Sun Jan 29, 2012 9:11 pm
by Pvdw
Dankie Gerhard, klompie mooi foto's. Ek verlang al klaar terug Komandonek toe.

Manne ek kan bevestig wat Gerhard s?, die kennis en ondervinding op daai plaas was iets om te beleef.

Taffie mag maar klas gee en hy dink al soos 'n jak nog voor die jak self gedink het. Hy mag maar :laugh: :laugh:

FM het sommer klompie fluite saam gebring en almal verkoop. Dit was lekker om met hom te gesels oor Nam en hoe die dinge daar by hulle werk. Sy insette

was baie gepas en het perfek ingepas by Taffie se klasse.

Soos Gerhard genoem het was dit verstommend om te sien wat Dawie met 'n lig in die donker kan maak. Ek het ook probeer maar dis maklikker ges? as

gedaan om 30+ rooibokke eers links en dan regs te laat loop voor jy hulle laat stop net daar waar jy hulle wil laat stop. Daai man toor met 'n lig.

Wil ook net dankie s? vir Andre, Ian, (en my vrou wat ges? het ek kan maar gaan.) Manne dit was puik gedoen.

Peet

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:20 am
by Gerhard
Geno na Blok, Dawie en Francois hom die vorige aand onder hande gehaad het...

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -01190.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -01192.jpg[/img]

Ian besig om al Taffie se jakkalse bymekaar te maak...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -01202.jpg[/img]

[img width=560 height=417]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -01201.jpg[/img]

Taffie het sommer n vrag vol Vrystaat jakkalse geskiet

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -01203.jpg[/img]

Moes op n stadium vir Blok vra om nog patrone aan te gee want hy maak nou kwaai doppies...

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:51 am
by Geno
More manne!

Wat 'n lekker naweek was dit nou nie gewees nie!
Oom Taf, baie dankie vir al Oom se moeite en kennis wat Oom met ons gedeel het, soos gerhard s?, die jakkalse hier bo sal moet lig loop!
Dawie, dankie dat jy ons so mooi gewys het hoe om 'n lig op 'n proper manier te stel, ek glo die langplaas jagters sal darm 'n bok tot teen die draad kan bring! ;D
Francois, man, het ek darm nou lekker saam met jou gekuier! Dankie vir die deel van jou ondervinding, en die tips om my Rugertjie se extractor reg te kry.
Ian, baie dankie vir die geleendheid om op julle "geleende" plasie tyd te kon spandeer, dis regtige 'n juweel van 'n stukkie grond!
Oom Jas, Oom is 'n bobaas kok. Dankie ook vir al die re?lings wat Oom getref het.
Dan aan al die ander manne, DANKIE! Ons was 'n bitter lekker groep gewees.
Jaco Katte (Rooikat), Blok, Peet, Gerhard, Deon, Bartlo, Schalla, Werner, PJ, Hertzog, Werner, JV. -> GREAT groep manne met baie passie vir jag, die buitelewe, gewere en ongedierte beheer.

Dan, Gerhard se foto: Sien, ek het gedink ek kan saam die groot honne loop, maar toe kon ek nie eintlik nie :'(

Groete,
Eugene

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:55 am
by Gerhard
Geno,

Ja nee,

Blok en Dawie is fiks in daai afdeling hoor...  (lekke kuier en min slaap) lol

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:56 am
by JPS
Ja nee Geno,

Hoe se hulle as jy met de groot honne wil hardloop moet jy nie piepie soos 'n "puppy" nie ;D

Lyk my daai manne het jou goed vasgevat daar..... :o

Lyk wel of julle fantastiese naweek gehad het.

Groete
JP

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:07 am
by Beretta
Geno
Hoekom is jou oe so rooi lyk of jy gesweis het next time sit jou helmet op ;D ;D ;D
Beretta

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:23 am
by PJS
More Manne

Ek wil ook net BAIE DANKIE s? vir Taffie, FM en Dawie. Ons is dankbaar vir al die kennis wat gevloei het die naweek. Ek hoop net ons het alles opgevang! Party het ook Olof Bergh opgevang, gestruikel, maar weer sterk opgestaan.  ;D
Dankie vir die re?lingskomitee julle sal weer aangestel word.
Sjoe ek beaam Geno se woorde: Andre kan maar kos maak. Ian dankie dat ons daar op die plaas kon bly en die fasiliteite benut. Jy het baie keer reggestaan vir ons.
Dankie ook aan al die ander manne wat julle ervarings en raad gedeel het. 
Groetnis,
PJ

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:25 am
by Ian
Dag se manne

Jaracal se naam was weer hoog gehou die naweek. Ek is baie ge-eerd om sulke kwaliteit mense te kon ontmoed en baie goeie vriende te maak. Dankie aan julle almal wat daar was want sonder julle sou dit nie kon gebeur nie. Ja, dit was 'n "GREAT" naweek.

Twee trotse manne wat Jaracal se naam hoog hou met hul Jaracal hemde, Taffie en Francois

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:28 am
by Ian
Hier lyk Geno so bietjie beter.

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:31 am
by Ian
Nabetragting toe daar daar sewe ingekom het.

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:34 am
by Ian
Taffie 'n jakkals se baas, weereens dankie vir jou.

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:45 am
by Ian
Blok en PJ, manne wat ek baie respek voor gekry het. Blok, ek het jou keps en sal vir jou besorg.

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:45 am
by SV MAD (Henk)
Awesome! Klink of julle julle gate uit geniet het!

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:52 am
by Ian
Dawie, Werner, Peet en Andre (Jassie) kuier lekker.

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 9:11 am
by Gerhard
altapj wrote: More Manne

Ek wil ook net BAIE DANKIE s? vir Taffie, FM en Dawie. Ons is dankbaar vir al die kennis wat gevloei het die naweek. Ek hoop net ons het alles opgevang! Party het ook Olof Bergh opgevang, gestruikel, maar weer sterk opgestaan.  ;D
Dankie vir die re?lingskomitee julle sal weer aangestel word.
Sjoe ek beaam Geno se woorde: Andre kan maar kos maak. Ian dankie dat ons daar op die plaas kon bly en die fasiliteite benut. Jy het baie keer reggestaan vir ons.
Dankie ook aan al die ander manne wat julle ervarings en raad gedeel het. 
Groetnis,
PJ
PJ,

Jy is self nogal nie te sleg met n eier spaan en braai tang nie hoor...  ;D

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 9:34 am
by BLOK
"Dan, Gerhard se foto: Sien, ek het gedink ek kan saam die groot honne loop, maar toe kon ek nie eintlik nie "

Geno Dog ek bogger nou van die stoel af soos ek vir jou lag.

Manne aan almal hierdie was seker een van die lekkerste kursusse wat ek gehad het, baie gelag geleer gewerk en dit saam met n paar manne wat almal ewe groot passie het. Ek kan net soos die ander manne vir almal baie dankie se volpunte vir almal. En met al die goeie raad glo ek volpunte van nou af op jakkalse ook.

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 9:41 am
by PJS
Gerhard wrote:
PJ,

Jy is self nogal nie te sleg met n eier spaan en braai tang nie hoor...  ;D

BAie dankie Gerhard. Ek moes opmaak vir al die wyshede wat julle my leer. Anders dink julle ek is n roofluisteraar en -kyker!

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 10:02 am
by Gerhard
altapj wrote:
Gerhard wrote:
PJ,

Jy is self nogal nie te sleg met n eier spaan en braai tang nie hoor...  ;D

BAie dankie Gerhard. Ek moes opmaak vir al die wyshede wat julle my leer. Anders dink julle ek is n roofluisteraar en -kyker!
Glad nie...

Ons was almal daar om te leer op die konverensie...  ;D

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 1:06 pm
by Raven
Jislaaik manne, ek wens ek kon daar wees.  :'(

Raves

Re: Taffie kursus 27 - 29 Jan Vredefort

Posted: Mon Jan 30, 2012 2:19 pm
by Gerhard
Hier is nog so paar fotos wat Ian vir my gestuur het...

Manne hard aan die leer...

[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... CF2169.jpg[/img]

[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... CF2164.jpg[/img]

Net om te wys Taffie praat nie twak nie gaan wys hy ons hoe dit gedoen moet word

[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... CF2180.jpg[/img]