Accugun lope
Posted: Sun Apr 24, 2022 7:11 pm
Goeie dag almal
Ek Wil bietjie uitvind of hier Paar manne is wat al met hierdie lope ondervinding het, is julle gelukkig met die kwaliteit van die lope en so. Wil een van hulle op my 6.5x55 sit