Page 1 of 1

Openbare vervoer van n vuurwapen.

Posted: Wed Apr 20, 2022 4:06 pm
by Ferdi Bam
Hi Almal,

Wat is die huidige status mbt die kourier of afvlieg van vuurwapens na byvoorbeeld Kaapstad op die oomblik. My grootste bekommernis is veiligheid vd vervoer vd vuurwapen. Ek gaan met SAFAIR vlieg.

Ek besef dat die onderwerp al behandel is, ek gaan egter heel moontlik sodanige behoefte vanaf 1 Mei 2022 hĂȘ.

Byvoorbaat dankie

Ferdi Bam