308 met 150gr Peregrine VLR
Posted: Wed Apr 20, 2022 9:28 am
Goeie môre. Ek wil net graag uitvind of dit moontlik sal wees om die 150gr VLR teen 2850fps of vinniger te kan skiet uit my 308 met 26 duim loop sonder om oor die maks druk te gaan. Ek het S341, S335 en N550 kruit tot my beskikking.
Byvoorbaat dankie
Byvoorbaat dankie