9mm Caracal
Posted: Sat Jan 28, 2012 10:46 pm
Hallo almal!
Lees in die Feb 2012 Magnum dat Koos Barnard die Caracal (9x19 Para) getoets en heel aangenaam gevind het. Ek het nogal die evaluasie heel interessant gevind - dink ook Koos se eerste handwapen toets vir die Magnum? Puik leeswerk, dankie mater!
Daardie pistool se naam is nogal heel gepas by ons forum...
Mooiloop!
Hein