Page 1 of 1

Bal kruit vir 243ai

Posted: Sun Apr 10, 2022 11:26 am
by BeesBreet
Ek wonder of die quick load manne my kan help hier.

Ek skiet 243ai met 70gr ballistic tips, laai tans met S355 wat vinnig klaar raak nou.

Ek laai graag met my Harrel gooier en sal wil oorslaan na n bal kruit toe wat meer akuraat sal gooi. Ek is oop vir enige kruit wat wel beskikbaar is.

Ek hoor graag van julle


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Sun Apr 10, 2022 11:57 am
by tripodmvr
S341 of dan Riflex RFX sal kan werk. Sien die berekeninge hierby aangeheg.
243AI 70 NBT S355.png
243AI 70 NBT S341.png

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Sun Apr 10, 2022 12:15 pm
by BeesBreet
Dankie oom Marius

Is dit dan die beste opsies vir bal kruit?
Skiet Ek myself in die voet om nie stafies kruit te wil laai nie?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Sun Apr 10, 2022 12:47 pm
by tripodmvr
Die dryfmiddels genoem vir die 243 sal ook in die AI werk. As jy spoed soek sal N550 die beste wees.



https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... rtridge=10

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Sun Apr 10, 2022 1:46 pm
by BeesBreet
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Sun Apr 10, 2022 7:50 pm
by Capt. Yoda
Bees N550 is baie vuil, vir julle manne wat baie jakke skiet kan dit dalk n probleem raak. Just saying

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Sun Apr 10, 2022 7:54 pm
by Malan123
Siebert, ek skiet nou al N550 vir seker 3 jaar in 4 verskillende roere en almal se hy skiet vuil, maar ek het nog nie verskil tussen N550 en S365 agter gekom nie. Is dit ek of is dit weer 'n ou vrou storie?

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Mon Apr 11, 2022 8:17 am
by BeesBreet
Capt. Oblivious wrote:Bees N550 is baie vuil, vir julle manne wat baie jakke skiet kan dit dalk n probleem raak. Just saying
Ek het al dit gehoor, nog nie gesien of beleef nie. Wat is of raak vuil? Doppe, kamer of loop? Of alles saam? Watse newe effekte het dit?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Mon Apr 11, 2022 8:27 am
by Capt. Yoda
Malan123 wrote: Sun Apr 10, 2022 7:54 pm Siebert, ek skiet nou al N550 vir seker 3 jaar in 4 verskillende roere en almal se hy skiet vuil, maar ek het nog nie verskil tussen N550 en S365 agter gekom nie. Is dit ek of is dit weer 'n ou vrou storie?
Malan, ek kan nie onthou hoe vuil 365 was nie maar ek skiet N540, N550, N560, N160 en N165 en N550 is by vere die vuilste kruit dit is wel in bq groeter doppe wat moontlik n faktor kan wees. As jy daai eerste VFG pellet met CLR op deur druk lyk dit soos n kind wat hard gelag het met n mond vol marmite

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Mon Apr 11, 2022 11:35 am
by Malan123
Hahahaha. Ok dankie vir die verduideliking

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Wed Apr 13, 2022 8:04 pm
by Hansieslim
Waar koop mens CLR lokaal en nie in 5 liter dromme nie? Vra namens n vriend.

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Wed Apr 13, 2022 8:18 pm
by tripodmvr
CMH adverteer op die forum en hulle het 'n koolstofverwyderaar wat in kleiner mate is.

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Thu Apr 14, 2022 1:13 pm
by Capt. Yoda
Hansieslim wrote: Wed Apr 13, 2022 8:04 pm Waar koop mens CLR lokaal en nie in 5 liter dromme nie? Vra namens n vriend.
Wa koop mens dit in 5L dromme?

Re: Bal kruit vir 243ai

Posted: Thu Apr 14, 2022 1:50 pm
by Hansieslim