Page 1 of 1

Fotos 6mm BR

Posted: Wed Apr 06, 2022 10:11 am
by Francoisv
My 6mm BR Savage 12 LPRV met nuwe kolf wat ek gemaak het. ImageImageImage

Shoot straight


Re: Foto's 6mm BR

Posted: Wed Apr 06, 2022 10:13 am
by Lategan1
Baie mooi Francois.

Nou vir die groepe 8)

Beste.

Re: Foto's 6mm BR

Posted: Wed Apr 06, 2022 10:15 am
by swc-tr
Baie mooi, geluk.
Wys asb die bedding, watter materiaal het jy gebruik?
Dan, wat eintlik saak maak, hoe skiet die roer?

Re: Foto's 6mm BR

Posted: Wed Apr 06, 2022 10:21 am
by Francoisv
swc-tr wrote:Baie mooi, geluk.
Wys asb die bedding, watter materiaal het jy gebruik?
Dan, wat eintlik saak maak, hoe skiet die roer?
Dankie Schalk, bedding is met steenvas gedoen. Skiet sal ek eers op latere stadium by uitkom. Moet nog pilaartjies doen.

Shoot straight



Re: Fotos 6mm BR

Posted: Wed Apr 06, 2022 10:53 am
by Capt. Yoda
Lekker Francois, daai lyk baie netjies

Re: Fotos 6mm BR

Posted: Wed Apr 06, 2022 11:50 am
by 3kus
Lyk netjies Francois


Sent from my iPhone using Tapatalk