Page 1 of 1
Nuwe doppler chronograaf
Posted: Sat Apr 02, 2022 3:37 pm
by tripodmvr
Re: Nuwe doppler chronograaf
Posted: Sat Apr 02, 2022 7:38 pm
by Dash431
Dit lyk baie netjies. Sal interessant wees om te sien of die eenheid kan meeding met die Labradar.
Re: Nuwe doppler chronograaf
Posted: Thu Apr 21, 2022 6:58 pm
by CharltoV
Ek sien die beoogde prys op die V1 was 790 Euro, met die huidige wisselkoers sal daar virseker Manne hier moet wees wat een kan ontwikkel

Re: Nuwe doppler chronograaf
Posted: Thu Apr 21, 2022 7:00 pm
by CharltoV