CRKT M16-13M ***R650***
Posted: Sat Apr 02, 2022 9:09 am
Die M16-13M is 'n "discontinued" milspec mes van CRKT vir hoƫ risiko omgewings. Regte longsteker met 'n robuuste lem, maar steeds baie handig vir gewone dagtake ook.
Mes in baie goeie, gebruikte kondisie.
R850, sluit koerier in, enige plek in SA.
Dirk van Heerden
081 533 4708
Mes in baie goeie, gebruikte kondisie.
R850, sluit koerier in, enige plek in SA.
Dirk van Heerden
081 533 4708