Magnum Tydskrifte (GENEEM)
Posted: Thu Mar 31, 2022 7:58 am
Ek het 20 jaar plus se Magnum Tydskrifte in Binders vir wie dit wil kom haal by my in Centurion.
Moenie my vra watter jare s'n dit is nie, ek het lankal nie meer op Magnum ingeteken nie.
nulagttwee viervyfses drievyfsesvyf
Moenie my vra watter jare s'n dit is nie, ek het lankal nie meer op Magnum ingeteken nie.
nulagttwee viervyfses drievyfsesvyf