Page 1 of 1

7mm TCU Contender

Posted: Wed Mar 30, 2022 5:00 pm
by Henlo
Vandag bietjie die contender uitgehaal wat wk by lapua op die forum gekoop het, intussen het ek n langer loop gekry. 100gr kriek punte met VV N 133 op 100m

Re: 7mm TCU Contender

Posted: Wed Mar 30, 2022 7:22 pm
by Lapua
Lekker roer daai👍

Re: 7mm TCU Contender

Posted: Thu Mar 31, 2022 11:08 am
by Drenalinjunkie
Baie mooi! Ek het self n 14" 7mm TCU. Het al heelwat groepe onder 1/2 MOA met hom geskiet! Absoluut mal oor die TC's.

Het al rooibokke, blesbokke, zebras en klomp varke al met hulle gejag. Skiet deur n zebra op 200m!

Re: 7mm TCU Contender

Posted: Thu Mar 31, 2022 11:20 am
by Henlo
Watter punte skiet jy met jou 7mm?

Re: 7mm TCU Contender

Posted: Thu Mar 31, 2022 11:56 am
by Drenalinjunkie
Skiet n 100gr Kriek met 27.0gr H4895 teen 2207fps