Page 1 of 1

Airgun tydskrifte

Posted: Thu Mar 24, 2022 10:12 am
by moemin
More almal, ek het n boks vol air rifle tydskrifte as iemand belangstel, PM my.

Groete

Re: Airgun tydskrifte

Posted: Thu Mar 24, 2022 11:37 am
by tripodmvr
Moemin, jou verblyfplek help as jy items wil verkoop. Gaan na Private Messages en verander jou profiel onder Profile. Jy hoef slegs die dorp of stad se naam op te sit. Dit geld ook vir al die nuwe lede wat nou aangesluit het. As jy na my plasing kyk sal jy sien dat die dorpsnaam vertoon word.