Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Sun Mar 20, 2022 7:47 pm
by MJK 270
Goeie naand, ek is M.J Knoetze hier van die vrystaat.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Mar 20, 2022 8:08 pm
by Ratel
Welkom op Jaracal.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Mar 20, 2022 8:26 pm
by tripodmvr
Welkom MJK 270. Kom gesels saam en vertel van jou gewere en jagvoorkeure. Begin sommer 'n nuwe bespreking onder die Jag afdeling.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Mar 21, 2022 8:26 am
by Kaalvoetthysie
Baie welkom!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Mar 21, 2022 12:30 pm
by PWV
MJK, welkom. Volgende maand ry ek deur die Vrystaat. Hoop om jou raak te loop!
Ons sal jou ook nie te veel penaliseer oor die 270 nie!
