Page 1 of 1
Herkaai skaal
Posted: Wed Mar 16, 2022 9:31 am
by HJFouche
Ek is opsoek na n nuwe herlaai skaal, ek het gedink aan die Lyman gen 6 en die Frankford arsenal intellidropper. Enige advies op ander skale/powder dispensers en wat sal die akkuraatste wees?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herkaai skaal
Posted: Wed Mar 16, 2022 10:46 am
by Chris (vdB)
Kyk ook na die RCBS Chargemaster Lite, ek het onlang een gekoop en hy werk lekker vir my.
Re: Herkaai skaal
Posted: Wed Mar 16, 2022 10:57 am
by tripodmvr
Re: Herkaai skaal
Posted: Wed Mar 16, 2022 7:31 pm
by Hansieslim
Skakel my as jy dalk belang sal stel in n RCBS chargemaster.
082 804 528TWEE