Page 1 of 1
ATN X-SIGHT II hd 5-20 R8000
Posted: Wed Mar 09, 2022 9:31 am
by good.stuf
ATN X-SIGHT II hd 5-20 tekoop
Baie min gebruik, nooit met hom gejag nie.
Soek graag R8000 vir hom
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20
Posted: Wed Nov 16, 2022 8:35 am
by good.stuf
Prys verlaag
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20
Posted: Mon Dec 26, 2022 7:00 am
by kierriie
More is hy nog beskikbaar
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20
Posted: Mon May 22, 2023 9:02 am
by good.stuf
Price drop
R9000
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20 R8000
Posted: Wed Jul 12, 2023 1:20 pm
by good.stuf
Prys weer verlaag
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20 R8000
Posted: Sun Jul 30, 2023 5:23 pm
by good.stuf
Manne, gebruik niemand meer sie goed nie?
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20 R8000
Posted: Mon Jul 31, 2023 6:05 am
by sako 30-06
Goeie more
Stel jy belang om die IR apart te verkoop?
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20 R8000
Posted: Mon Jul 31, 2023 7:35 am
by Rawstorne
Goeie môre good.stuf
Ek het al 'n paar keer na die draad gekyk en gewonder. Moet ek nie maar koop nie?
Hoe vergelyk die ATN met die PARD007?
Die PARD is vir my maar 'n uitdaging.
Dit is eintlik vir my makliker om net met 'n lig te werk. Veral wanneer ek alleen is.
Dit vat my op 'n 3x vergroting nog 'n ruk om die oog te soek wat ek met die lig opgetel het. Veral wanneer ek reeds op 'n sekere afstand die IR gefokus het en die PARD gefokus het en dan is die dier wat ek soek nader.
Om die kersie op die koek te sit, lyk 'n duiker maar naby aan 'n jakkals deur die PARD. Ek is nie daar om die Duiker bevolking te verminder nie. Ek wil dus seker maak.
Die helder lig van die skerm is ook vir my steurend. Dit kan nie nóg dowwer nie.
Ek glo of raai of hoop dat thermal beter sal wees. Maar, die koste. Ek kan nie R20 000 regverdig nie. Om nie te praat van R49 999-95 nie.
Dankie!
Rawstorne
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20 R8000
Posted: Mon Jul 31, 2023 7:59 am
by good.stuf
Rawstorne more.
Ek het nog nooit die vooreg gehad om met Pard of met thermal te werk nie. My comin nense se wel vir my dat thermal baie beter sal werk vir jakalse. Die ouens met meer ondervining is welkom om hulle eerlike opisnie te gee. Ek sal nie aanstoot neem nie.
Dit is wel vir my hartseer om toerusting vir R8 te verkoop wat ek R14.5k daai tyd voor betaal het. Of wel sukkel om te verkoop
Re: ATN X-SIGHT II hd 5-20 R8000
Posted: Sun Mar 03, 2024 7:19 am
by NicoO
More,is hy nog beskikbaar?