Carl Zeiss Optical Inc Victory PRF Monocular (8x26 T Victory PRF)
Posted: Wed Jan 25, 2012 3:05 pm
Dagse menere
Ek wil graag weet vanaf die manne wat die soort ding al gedoen het..
Ek is opsoek na die Carl Zeiss Optical Inc Victory PRF Monocular (8x26 T Victory PRF), is dit goedkoper om die tipe ding van "amazon" af te koop of van oorsee af self in te bring?
Wat is die moets en moennies?
Met DHL of gewone pos?
Raad sal wardeer word.