Page 1 of 1

30-06 Quickload hulp

Posted: Fri Feb 18, 2022 11:12 am
by gary-t
Groete

My rekenaar is stukkend en ek het nie toegang na my quickload.

Ek soek asb. data vir 2 koels (30-06)
Nosler partition 180 gr
Nosler accubond 180 gr

Ek het S365 (lot92) en Vihtavuori N550.
Hornady doppies (68.8 gr H2O)
Loop 22"

Baie Dankie
Gary

Re: 30-06 Quickload hulp

Posted: Fri Feb 18, 2022 12:04 pm
by tripodmvr
Ek sal voorstel dat jy die volgende ladings net bevestig op Somchem en Vihta se tabelle by hul webtuistes. Ek gaan gemiddelde ladings aanbeveel wat die brandspoed in jou geweer kan bevestig.

Ek het TPL van 84,84mm gebruik.

Vir beide koeƫls :-

Gebruik 52gr VV N550 as afskop
Gebruik 54gr S365

Verkry spoed en verskaf dan al die nodige vir QL. Kan dan die ladings verfyn.