Page 1 of 1
GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Posted: Wed Feb 16, 2022 9:00 pm
by Leon Crous
Naand manne,
As iemand weet waar ek van hierdie punte kan kry vir maat van my, laat weet asb.
Groete,
Leon.
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Posted: Wed Feb 16, 2022 9:18 pm
by tripodmvr
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Posted: Thu Feb 17, 2022 4:43 am
by 3kus
Hi Leon, ek het n oop boks waarmee ek jou kan help. Sal jou pm
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Posted: Thu Feb 17, 2022 3:10 pm
by Leon Crous
Dankie oom Driepoot, maar hy soek spesifiek die tipped weergawe.
Drikus - dankie, maar hy soek bietjie meer punte...
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Posted: Thu Feb 17, 2022 3:12 pm
by tripodmvr
Dit is nou nie die tyd om kieskeurig te wees nie. Volgens my werk die 150TSX vir my beter as die TTSX en maak net so dood soos sy maatjie.
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Posted: Thu Feb 17, 2022 7:17 pm
by Leon Crous
tripodmvr wrote: Thu Feb 17, 2022 3:12 pm
Dit is nou nie die tyd om kieskeurig te wees nie. Volgens my werk die 150TSX vir my beter as die TTSX en maak net so dood soos sy maatjie.
Ek stem heelhartig saam. Probeer maar net hoendertande soek vir groot maat van my...en hy is baaiie kieskeurig

Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Posted: Thu Feb 17, 2022 8:25 pm
by tripodmvr
Vanmiddag met Andre007 gesels. Hy praat vanuit die bedryf synde hy elke dag in 'n geweerwinkel is. Volgens hom gaan daar bykans geen Barnes binnekort die land inkom nie. Kyk by Zimbi en S&O. Baie min koeƫls nog beskikbaar.