Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 07, 2022 2:53 pm
by Hoffman
Goeie Middag Almal,

Wil myself net voorstel:

Hanno Hoffman bly die Ermelo. Jag graag en is hier om te leer by die manne met ervaring om meer suksesvol jakkelse te dood.

Groete en by voorbaard dankie aan almal.

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 07, 2022 4:26 pm
by Fanta300
Welkom Hanno!

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Feb 08, 2022 4:08 pm
by Dash431
Baie welkom by die beste forum ter wereld Hanno. 👍